IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Oliewenhuis word Malema-huis

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Oliewenhuis word Malema-huis   Sat Apr 03, 2010 8:43 pm

Oliewenhuis word Malema-huis
2010-04-01 01:40


MY nuwe huis! Mnr. Julius Malema is verheug oor Oliewenhuis wat sy nuwe tuiste word. Foto: Gemanipuleer

Foto's · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's


Karen Ebersohn
Bloemfontein - Oliewenhuis in Bloemfontein word binnekort die hoofkwartier van die omstrede ANC-jeugligaleier, mnr. Julius Malema.

Malema verhuis Bloemfontein toe en dié geliefde kunsmuseum, voorheen die woning van die land se staatspresidente, gaan voortaan Malema-huis heet.

Volksblad kan vandag bekend maak dat Malema reeds al vir maande die trek beplan, omdat hy glo meer sentraal wil wees om die ANC se belange te bevorder.

Malema wil glo reeds teen einde Mei hier gevestig wees, hoewel die aanvanklike plan was dat hy sy intrek op 1 April sou neem.

Hy het volgens ingeligtes juis Bloemfontein gekies, omdat dit sy party se geboortestad is en hy voel die Rosestad is daarom ideaal om sy drome vir die party gestalte te gee.

Voorts wil hy rassekwessies aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) dophou en glo hy dat hy ondersteuning hier sal kry, “omdat leiers van die UV hom as toekomstige president van die land beskou”.

Inwoners kan egter ’n hele paar veranderinge verwag wanneer Malema hier intrek.

Die Mangaung-munisipaliteit se segspersoon, mnr. Sergio April, sê op ’n spesiale raadsvergadering is besluit om Harrismithstraat, waarin Oliewenhuis geleë is, op Sondae tussen 12:00 en 16:00 te sluit.

“Slegs Malema en sy bloulig-motorkonvooi sal toegelaat word om dan hier te ry. Die munisipaliteit erken Malema se harde werk en glo hy het die stilte nodig. Dit is ons munisipaliteit se manier om hom vir sy onbaatsugtige ywer om Suid-Afrika ’n beter land te maak te beloon.”
April sê hy hoop inwoners sal begrip hê en die nuwe regulasies respekteer.

’n Woordvoerder van die ANC-jeugliga, mnr. Avril Phoolle, sê hulle beplan die skuif reeds geruime tyd. “Oliewenhuis is ’n baken van die ou apartheidsregerings. Ons sal uit die aard van die saak verskeie veranderings aan die gebou, soos hy nou is, moet aanbring.”

Hy sê die veranderinge sluit in dat die kunswerke almal opgeveil gaan word en die geld in ’n fonds belê gaan word om toekomstige verkiesingsveldtogte te finansier.

“Ook sal gekyk word om later miskien huise en geboue rondom die Malema-huis te stroop om ’n bekostigbare behuisingskema te begin.
“Malema het reeds te kenne gegee dat hy van die groot groen grasperk voor die huis hou en dit graag gedeeltelik sal wil behou.

Hy gaan ’n reuse-swembad en lapa oprig om kamerade te ontvang en sal dalk ook ’n paar beeste wil aanhou.”

Die kurator van Oliewenhuis het gister gesê hulle is nog te geskok om kommentaar te lewer.

Politieke partye het gister gesê hulle win nou ’n regsmening oor die kwessie in.

“Dit is eintlik glad nie die manier hoe ons die nuwe boekjaar wil begin nie,” het een leier gesê.


- Volksblad
http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/f026beb315de417784a1ce176000493b/01-04-2010-01-40/Oliewenhuis_word_Malema-huis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Oliewenhuis word Malema-huis
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: