IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Verwelkoming

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Verwelkoming   Sun Feb 07, 2010 1:29 pm

Welkom by KVB / Welcome to KVB

Hiermee verwelkom ons al ons lede sowel as besoekers.
Ons hoop dat u lekker saam gaan kuier en gesels.

KVB wish to welcome all our members as well as our visitors.
We hope that you will enjoy the company.

Groete/Greetings
Bestuur: Kaapse Vryheids Burgers
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Mon Feb 08, 2010 8:23 pm

Baie dankie vir die verwelkoming. Dit is 'n uiterste plesier om aan 'n werf te werk wat uiteindelik daar gestel is om produktief en konstruktief gemaak is om alle Boeremense hier bymekaar te bring om vir een doel te werk.

It is a pleasure also to welcome our English guests that visit this forum. Here you can relax- say your say- and air your view. We do not swear, squabble- or reject any person that have the hopes and dreams of the Boer Nation at heart. It does not matter who you are- where you reside- or what your ancestral history are...if you want to join the cause of the Boer Nation- we welcome you.

U moet inval by al ons gesprekke en aktiwiteite. Hier in die Kaap het ons sommer baie om te doen. Ons is nie net 'n forum nie- maar die forum word gebruik om al ons ander fisiese aktiwiteite te promofeer- en ook om u op hoogte te hou van ons land- en ons kontrei.

You are more than welcome to place new ideas, new fresh visions- and creations as well. Feel free to place your hobbies, write poems, stories, pics - or just join the discussions all around the forum. This website is there to join all concerned about the dire political situation the white Boer finds himself in- and that includes every-one that is a Boer at heart.

Ons vra u om uit te reik na alle belanghebbendes in die Boer se saak- en vra dat u op geen stadium die forum moet gebruik vir enige persoonlike aanvalle nie- maar om eerder konstruktief daaraan te werk om die volk te verenig- ons gaan mekaar nog BITTER nodig kry vorentoe. Ons forum is daar vir lekker gesels, rubrieke, fotos, aktiwiteite, nuus, stokperdjies- en advertensies van besighede. Ons het baie lewendige aktiwiteite in die Kaapse Vryheids Burgers soos ope kampe, weerbaarheid, spanbou naweke, welsyn, ens. So- kom en skakel in by ons organisasie- en word deel van 'n funksionele groep aktiewe burgers!

They say that one little bridge broken down- is one river too wide to cross. One weak link can break the chain of a mighty dynasty. We do not want- like so many other websites you now know- any weak links here. If you have a problem- please feel free to contact the management - or mods. This forum is a God fearing forum with a Boer concern.

God's Seen

God Bless.

Mod.
Very Happy
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Sun Feb 14, 2010 9:15 pm

Hoop ek klok by die regte draad in vir hallo sĂȘ. Shocked

Hallo daar aan ons Kaapse vrinne. Moet net toevoeg dat die webwerf baie mooi vertoon. Wel gedaan manne en uhmmm vroue ?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Sun Feb 14, 2010 9:24 pm

Dankie

ons werk nog aan hom jy sal let dat daar van tyd tot tyd veranderings sal plaas vind. Maar julle manne is welkom.

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Sun Feb 14, 2010 9:46 pm

Admin skryf:
Dankie

ons werk nog aan hom jy sal let dat daar van tyd tot tyd veranderings sal plaas vind. Maar julle manne is welkom.

Groete

Baie dankie. Gaan nog lekker kuier saam met jul Kaapse Burgers. Gaan nou eers nag seg en gaan inkruip. Gesels more weer.

Goeie nag manne.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Sun Feb 14, 2010 10:07 pm

BOERLANDER skryf:
Admin skryf:
Dankie

ons werk nog aan hom jy sal let dat daar van tyd tot tyd veranderings sal plaas vind. Maar julle manne is welkom.

Groete

Baie dankie. Gaan nog lekker kuier saam met jul Kaapse Burgers. Gaan nou eers nag seg en gaan inkruip. Gesels more weer.

Goeie nag manne.

Baie welkom op ons webblad BL...en ons hoop jy plaas ook van jou insiggewende poste hier soos jy doen op ons susterblad- BV. Ons is bly as ons broers oor-en-weer kuier. Vir lank het ons Kapenaars daar by BV in julle huis geboer- nou het ons leier besluit dis tyd om ons eie huis te koop. Goed om ons vriende ook hier te sien. Ons sal weldra die blad op BV se ope forum adverteer as BV en ons leier hulle toestemming daartoe gee. Ons wou eers Bv se "Mods" uitnooi dat julle ons plek kan besigtig...soort van "VIP" besoek. Welkom weer-eens aan jou en Arend.

Gaan na jou profiel- en plaas jou Avatar ook op.

Groetnis

KVB 002
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Scrooge



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-02-15
Age : 56
Ligging : Transvaal

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Mon Feb 15, 2010 8:28 am

Dankie tog, nou kan ek hier gesels met mede kapenaars. Ek verlang so na die Kaap dit is nie waar nie. Dankie vir die geleentheid om hier te kan aansluit. Goed gedoen julle en ek bid dat julle van krag tot krag sal gaan.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Mon Feb 15, 2010 6:30 pm

Scrooge skryf:
Dankie tog, nou kan ek hier gesels met mede kapenaars. Ek verlang so na die Kaap dit is nie waar nie. Dankie vir die geleentheid om hier te kan aansluit. Goed gedoen julle en ek bid dat julle van krag tot krag sal gaan.

Altyd welkom hoop julle geniet dit hier. Dis lekker om ou vriende ook hier te he.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Sat Feb 20, 2010 12:07 am

Net 'n spesiale woord van verwelkoming ook aan Voortrekker wat ook hier kom inloer het. Plaas 'n bietjie poste hier- en laat ons jou Avatar ook sien. Hoop jy geniet dit hier by ons Kaapse mense.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Verwelkoming   Today at 7:58 pm

Terug na bo Go down
 
Verwelkoming
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: