IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BYMEKAARKOM DAG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BYMEKAARKOM DAG   Sun Mar 28, 2010 2:52 am

Ek beplan 'n dag waar ons almal kan bymekaarkom, elkeen 'n dis voorsit- en 'n lekker vleisbraai hou- net sodat ons mekaar beter kan leer ken- vir die wat nou nie op die naweek kamp was nie- enige sekondasie?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Ek sekondeer   Mon Mar 29, 2010 8:23 pm

Count me in. Vir wanneer beplan jy?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed Apr 07, 2010 5:55 pm

ek's in, dankie ons geniet die geselskap en die naweek was n groot sukses.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
YFZ 007



Aantal posstukke : 16
Join date : 2010-04-04

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed Apr 14, 2010 8:03 pm

KVB000000002 skryf:
Ek beplan 'n dag waar ons almal kan bymekaarkom, elkeen 'n dis voorsit- en 'n lekker vleisbraai hou- net sodat ons mekaar beter kan leer ken- vir die wat nou nie op die naweek kamp was nie- enige sekondasie?

Ons manne in die Oos Kaap sal dieselfde doen. Briljante plan.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Kaloh



Aantal posstukke : 1
Join date : 2010-04-14
Ligging : Suid-Kaap

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Thu Apr 15, 2010 11:29 am

Ek sukkel met veiligheid hang af waar julle dit hou en wanneer. Wil graag bywoon maar sukkel met veiligheid op my eiendom, kan nie gesin allen laat of eiendom, moet 24 uur oppas
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
youngbee



Aantal posstukke : 1
Join date : 2010-04-15

PosOnderwerp: Ek's nuut, ouens. Vertel my meer. Die hele 'rasse' situasie in SA het my regtig bekommerd. As Ma van 5 jong kinders weet ek nie meer watter kant toe nie.   Thu Apr 15, 2010 2:28 pm

KVB000000005 skryf:
Count me in. Vir wanneer beplan jy?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Thu Apr 15, 2010 6:10 pm

Kontak ons op kaapsevb@gmail.com. Wat die dag betref ons reel van tyd tot tyd oppe dae waar ons net as volksgenoete bymekaar kom en net die dag geniet.

Hoop jy sal welkom hierby ons voel.

Hou net die draad dop van tyd tot tyd en al die inligting van die dag sal hier geplaas word.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Tue Apr 20, 2010 11:39 pm

DIE AMTELIKE DATUM VIR DIE BRAAIDAG SAL WEES 16 JUNIE 2010. KAAPSTAD KVB HOOFKANTOOR SAL 'N SKAAP VIR DIE DAG AAN SY STREEK SKENK. LEDE MOET ELK 'N BAK SLAAI SAAMBRING VIR DIE GELEENTHEID.

ONS SAL ONS LEDE NOG VERWITTIG WAAR DIT SAL PLAASVIND.

ANDER STREKE SE SFL's en FL's MOET SELF REEL VIR 'N PLEK, OF HULLE 'N BRING-EN-BRAAI- OF HULLE VLEIS GAAN SKENK.

GEWONE LEDE MOET ASB HULLE ONDERSKEIE SFL EN FL KONTAK VIR VERDERE BESONDERHEDE.

DIE DOEL IS WAT DIT SE: "KEN MEKAAR"- OM MEKAAR TE ONTMOET.

LAAT WEET KVB HK NIE LATER AS 30 MEI 2010 VAN U REELINGS.

DANKIE.


Laas bewerk deur KVB000000002 op Tue Apr 20, 2010 11:46 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Tue Apr 20, 2010 11:44 pm

youngbee skryf:
KVB000000005 skryf:
Count me in. Vir wanneer beplan jy?

Moenie bekommerd wees nie Young Bee- Ons sal jou lei. Skakel by ons in- en "Go-with-the-Flow" Ons sal jou nie alleen los nie. Waar woon jy? Kom geniet die "Ken Mekaar" dag saam met ons mense .

Groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed Apr 21, 2010 8:29 pm

Kan almal se in watter areas daar n dag gaan wees sodat belangstellendes in kan skakel.

Plaas as volg algemene area en die plaser sal dan die kontak persoon wees vir daardie area.

Verder stuur asb vir KVB000000002 foto,s vermy gesigte maar neem die geleentheid af sodat mense kan sien ons mag die lewe geniet.

Goeie voorbleed kyk op ons photo buckget.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Mon May 10, 2010 8:59 pm

Aandag alle KVB lede en besoekers-

Neem asb kennis dat ons "Ken-Mekaar" dag sal plaasvind op die 16e Junie 2010. Ons in die Wes-Kaap gaan 'n heerlike skaapbraai hou by Assegaaibos- Oord. Dit is gelee net so buite Stellenbosch. Dit is 'n heerlike dag-ontspanningsplek met lekker wandelpaaie.

Kom geniet die dag saam met die Kaapse Vryheids Burgers. Toegang is R 30.00 per Volwassene- en R 15.00 per kind onder 12 jaar.

Die Wes-Kaapse Vryheids Burger Hoofkantoor skenk 'n hele skaap vir sy lede in die Wes-Kaap die dag vir 'n smullekker skaapbraai.

Elke gesin moet net 'n bak slaai saambring wat op 'n gemeenskaplike tafel geplaas gaan word- en deur almal geniet gaan word.

Kom ontmoet al ons lede- en gesels lekker vir die dag.

Ons ander streke se Senior Funksie Leiers en Funksie Leiers moet ook die dag benut om hulle lede bymekaar te bring- en die dag saam te geniet. Maak asb moeite om u mede-burgers te leer ken. Ons kultuur is al so vertrap- dat ons kinders ken nie meer ons tradisies nie.

Besoek ons forum- en siedaar- ons het spasie gemaak vir elke streek om hulle eie belange en nuus daar te plaas. U kan u "Ken Mekaar dag" ook daar onder funksies te plaas- en met u lede en medeburgers oor gemeenskaplike dinge en nuus te gesels.

Laat weet asb al u lede- en kontak ons asb nie later as die 25e Mei 2010 vir besprekings nie.

Ken-Mekaar Dag....ons sien u daar!
Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven flower flower Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed May 12, 2010 9:08 pm

Kom mense hou ons ander gebiede nie die kenmekaar dag nie. Maak nie saak of dit net twee of drie gesinne is nie.

Ons eerste dag was ons n skamele 7 gesinne wat geloftedag gehou het.

Dis belangrik om bymekaar te kom en mekaar te leer ken sodat ons nie meer net name en statistieke is nie, so raak die aanslag nader aan die huis so ook die begeerte vir aksie.

Die Kaap is die moeilikste om te organiseer dis het dit ook die grootste uitdaaging en dis mos ons kos.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed May 12, 2010 9:38 pm

Môre ,
Ek probeer hierdie pm ding, want ek wil presies weet hoe om alles te kan doen op ons site. Ek kon dit seker gepos het, maar wil graag hierdie probeer.

Ek wil net vra (ek weet eintlik klaar die antwoord) of ek nie-lede kan saambring braai toe? En dan wil ek ook weet hoe laat ons daar moet wees. Wat gebeur indien dit reën? Skuus ken nie die terrein nie, ek het drie kleinerige kinnertjies wat redelik voelig kan raak indien hulle die dag so voel.

Dankie man, wil net my reëlings vroegtydig tref...

Groetnis,
Betsie Boer
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Wed May 12, 2010 9:39 pm

KVB000000002 skryf:
Môre ,
Ek probeer hierdie pm ding, want ek wil presies weet hoe om alles te kan doen op ons site. Ek kon dit seker gepos het, maar wil graag hierdie probeer.

Ek wil net vra (ek weet eintlik klaar die antwoord) of ek nie-lede kan saambring braai toe? En dan wil ek ook weet hoe laat ons daar moet wees. Wat gebeur indien dit reën? Skuus ken nie die terrein nie, ek het drie kleinerige kinnertjies wat redelik voelig kan raak indien hulle die dag so voel.

Dankie man, wil net my reëlings vroegtydig tref...

Groetnis,
Betsie Boer




Hallo Betsie-


Jy is welkom om vriende saam te bring- solank hulle net Boere is.

Die kamppeerplek kan 60 mense akkomodeer- en omrede dit 'n publieke plek is- is dit 'n geval van eerste kom- eerste bedien.

Ons begin om 07h30 die oggend- omrede ons graag wil he KVB en hulle gaste moet ge-akkomodeer raak voordat ander publiek ook daar uikom- behalwe as jy vooruit betaal waar ons jou plekkie kan reserveer.

Oor die reen kwessie- en het ons leier gekontak- en wag net op 'n antwoord alvorens ek jou gaan antwoord.

Groetnis




KVB 00000001-

Enige voorstelle tov die reen vraag?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Fri May 21, 2010 10:07 am

ALMAL WORD NET WEER-EENS HERINNER VAN DIE "KEN MEKAAR" DAG OP DIE 16e JUNIE. AS JULLE WIL VOOR-AF BESPREEK- KONTAK ASB ONS ADMIN BY ONS HOOF KANTOOR BY kaapsevb@gmail.com- EN BESPREEK. JULLE KAN INBETAAL IN ONS REKENING- MAAR STUUR ASB NET DIE BETAALBEWYS AAN ONS ADMIN.


ONS SOEK AL JULLE KAPENAARS DAAR. ONTHOU OM VROEG- OP DIE LAATSTE 08h00 DAAR TE WEES. DIT IS 'N OPENBARE BRAAIPLEK- EN NORMALE PUBLIEK KAN OOK DAAR GAAN BRAAI- DUS- AS JY LAAT IS- GAAN JY NIE PLEK KRY NIE OMREDE DIE FASILITEIT NET 60 MENSE KAN AKKOMODEER. ONS AANVRAE VIR DIE BRAAI IS REDELIK GROOT.

MAAK SEKER VAN DIE PRYSE SOOS BO UITEENGESIT. LAAT WEET ASB PER E-POS HOEVEEL SIELE SAAM MET JOU KOM. ONTHOU- ELKE HUISGESIN MOET OOK 'N BAK VAN SY EIE SLAAI SAAMBRING OM TE DEEL- SY EIE DRANK, EETGEREI EN PIEKNIEK STOELE, ENS.



ONS SIEN JULLE STIPTELIK 08h00 DAAR. MOENIE ONS TELEURSTEL NIE.


KVB GROETE.


EVERYBODY ARE JUST REMINDED OF OUR "KNOW OUR PEOPLE" DAY ON THE 16th OF JUNE. IF YOU WANT TO RESERVE YOUR PLACE- PLEASE CONTACT OUR HEAD OFFICE AT kaapsevb@gmail.com- DO YOUR PAYMENT- AND SEND THE POP TO OUR ADMIN.

WE WANT TO SEE ALL YOU COLONIALS THERE. REMEMBER TO BE THERE EARLY- AT THE LATEST 08h00- FOR THE FACILITY IS A PUBLIC RESERVATION- AND ANYBODY CAN ENTER. THUS- TO ENSURE YOUR SPOT- YOU MUST MOVE THAT BUTTS. THE FACILITY CAN ONLY ACCOMMODATE 60 PEOPLE- AND THE INQUIRIES FOR THE BRAAI IS QUITE HECTIC.

PLEASE ENSURE YOURSELF ABOUT THE PRICES AS STATED ABOVE. PLEASE INFORM PER E-MAIL HOW ANY SOULS WILL BE JOINING THE HERE-AFT....SORRY- JOKE- BRAAI WITH YOU. REMEMBER THAT EACH FAMILY MUST BRING A SALAD TO SHARE. BRING YOUR OWN LIQUEUR, DECK CHAIRS, ETC.

WE SEE YOU THERE AT PROMPT 08h00. DO NOT DISSAPPOINT US.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Fri Jun 04, 2010 10:48 pm

ROETE AANWYSINGS NA ASSEGAAIBOS:

HIER IS DIE ROETE WAT JULLE MOET RY VIR DIE 16E JUNIE BYMEKAARKOMDAG. EK PLAAS DIE KAART BINNEKORT.

HERE IS THE ROUTE TO ASSEGAAIBOS FOR THE 16TH OF JUNE'S "MEET-EACH-OTHER-DAY.-

GROETE

GREETINGS

The Assegaaibosch Nature Reserve, 204 ha in size, lies approximately 9 km from Stellenbosch in the Jonkershoek Valley. It lies adjacent to the Eerste River which forms the northern boundary and extends up the north eastern slope of Stellenbosch Mountain which forms the southern boundary. The south-eastern side is bordered by SAFCOL plantations and by farms


KLIK OP DIE SKAKEL OM KAART AF TE LAAI/ CLICK ON THIS LINK TO DOWNLOAD MAP:

http://s986.photobucket.com/albums/ae346/KaapseVryheidsBurgers/FOTOS%20UIT%20DIE%20KAAP/
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Thu Jun 10, 2010 11:04 pm

Lede word net herinner aan die "Ken Mekaar" dag die 16e Junie 2010. Lede word gevra om relatief vroeg daar te wees- synde die plek publieke gronde is- en eerste daar- word ingelaat. Die plek is R 30.00 per volwassene- en R 15.00 per kind onder 12 jaar.Die plek kan slegs 60 mense akkomodeer. KVB Hoof het laat weet hy sal die vleis voorsien. Lede moet elk net 'n slaai van hulle keuse per huisgesin bring wat gedeel gaan word met ander lede. Ons hoop om u daar te sien weens die feit dat daar lede van ver ook gaan wees. Ons het ook spesiale gaste wat kom "hallo" se van ander groepe. U kry nou die kans om KVB bestuur- en menig van u Internet vriende van aangesig-tot-aangesig te ontmoet.

Members are reminded about the "Know Each Other" day on the 16th of June 2010. Members are requested to be there relatively early- for the venue is a public venue- and it will be on a "First come- First in" basis. The venue can only host 60 people. Entrance fee will be R 30.00 per adult- and R 15.00 per minor under the age of 12. Members must only bring a salad of their choice that will be shared with others.We hope to see you there due to the fact that members from far places will also be there. We also have special guests from other groups that will join us to say "hello." You will now have the chance to meet the CFC Managment- and also meet many of your Internet friends.

PLEK/VENUE: ASSEGAAIBOS DAG FASILITEIT
ASSEGAAIBOS DAY FACILITY.

AREA: STELLENBOSCH

TYD: 08h00

The Assegaaibosch Nature Reserve, 204 ha in size, lies approximately 9 km from Stellenbosch in the Jonkershoek Valley. It lies adjacent to the Eerste River which forms the northern boundary and extends up the north eastern slope of Stellenbosch Mountain which forms the southern boundary. The south-eastern side is bordered by SAFCOL plantations and by farms


LAAI ROETEKAART HIER AF:
DOWNLOAD ROUTEMAP HERE:


http://s986.photobucket.com/albums/ae346/KaapseVryheidsBurgers/FOTOS%20UIT%20DIE%20KAAP/?action=view&current=ASSEGAAIBOS.jp
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Tue Jun 15, 2010 8:26 pm

Net 'n herinnering van die KVB "Ken Mekaar Dag" more te Assegaaibosch. Laat weet asb hoeveel familielede u saambring. Bring asb warm klere synde dit koud is hier in die Kaap more. Kom maak u warm by ons lekker Braaivleis vure.

Groete

Kry u roetekaarte hier:

http://s986.photobucket.com/albums/ae346/KaapseVryheidsBurgers/FOTOS%20UIT%20DIE%20KAAP
/
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Baie Dankie   Sun Jun 20, 2010 5:28 pm

Baie dankie aan al die mensies wat opgedaag het vir 'n meer as Geseende Bymekaarkom dag.

Vleisie en slaaie was heerlik. Baie dankie vir al die moeite op 'n yskoue winters oggend.

'n Pragtige sneeu bedekte Stellenbosch, in die agterkant met 'n wonderlike sonskyn en vars opelug en van die beste geselskap.

Vriendelike Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021107



Aantal posstukke : 19
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Fri Jun 25, 2010 6:55 pm

Very Happy AG!.....DIT WAS N GROOT PLESIER!! MY HART SE GROETE AAN ALMAL!!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
findmy012



Aantal posstukke : 3
Join date : 2010-09-25

PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Sat Sep 25, 2010 4:28 pm

Kan almal se in watter areas daar n dag gaan wees sodat belangstellendes in kan skakel.

______________

blonde sex cams
Prostate massage
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: BYMEKAARKOM DAG   Today at 4:48 am

Terug na bo Go down
 
BYMEKAARKOM DAG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kampe en aktiwiteite-
Spring na: