IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Frankryk, Duitsland is nog baas

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Frankryk, Duitsland is nog baas   Sat Mar 27, 2010 8:39 pm

2010-03-27 00:41
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Leopold Scholtz

Brussel

Die kitaar in die Europese Unie (EU) word nog steeds hoofsaaklik in Parys en Berlyn geslaan.

Hulle lewer die melodie en die ander lidlande lewer hoofsaaklik agtergrondmusiek.

Dít het vandeesweek opnuut duidelik geword toe die Duitse bondskanselier, dr. Angela Mer­kel, en pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk dit eens geword het oor ’n strategie om die bankrot Griekeland uit sy finansiële probleme te help.

By dié plan het sowel die res van die 16 lande wat die euro as geldeenheid gebruik as die 27 lidlande van die EU ­ingeval.

Merkel en Sarkozy het vooraf heftig verskil.

Merkel was van mening dat die Grieke hul probleme aan hulself te wyte het en dat hulle bowendien oor die omvang daarvan gelieg het, dus moet hulle maar self hulp by die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) gaan vra.

Sarkozy wou hê die EU-lidlande moet geld aan die Grieke leen.

Eergistermiddag, slegs enkele ure voordat die kwartaallikse spitsberaad van die regeringsleiers hier sou begin, het die twee bymekaargekom en ’n tipies Europese kompromis uitgetimmer: EU-lande kan regstreeks geld aan Griekeland leen, maar die Atheense regering sal ook om hulp by die IMF moet aanklop.

Die twee was dit ook eens dat die Grieke primêr hul eie probleme deur fiskale dissipline moet oplos, en dan hulp uit die buiteland kan kry.

Voorts bevat die kompromis ’n omstrede Merkel-voorstel waarvolgens ondersoek ingestel moet word na die moontlikheid om eurolande uit die eurosone te skors as hulle, soos Griekeland, nie aan die vereistes rakende ­fiskale dissipline voldoen nie.

Die akkoord is daarna aan die president van die EU, mnr. Herman van Rompuy van België, oorgedra, wat dit vinnig aan die 16 lande van die eurosone voorgelê het.

Dis toe deur almal goedgekeur.

Waarnemers is dit eens dat die euro met dié kompromis – voorlopig altans – gered is.

En Duitsland en Frankryk het opnuut bevestig dat húlle bepaal wat ­gebeur.


- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Frankryk, Duitsland is nog baas
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: