IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SLUWE BOB MUGABE IS SY KAASPE EIENDOM OOK NOU KWYT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SLUWE BOB MUGABE IS SY KAASPE EIENDOM OOK NOU KWYT   Sat Mar 27, 2010 5:18 pm

JA-NEE....AS DIE AGTERBAKSE ANC KAN VOORTGAAN OM WETTIGE WIT BOERE TE "ONT-EIEN"- DAN KAN ADDERS SOOS MUGABE SE EIENDOM OOK SEKER MAAR "ONTEIEN" WORD NE?:





AfriForum begin met burgerlike sanksieveldtog teen Zimbabwe
2010-03-27 00:26



Neels Jackson

Pretoria

AfriForum het gister ’n burgerlike sanksieveldtog teen die Zimbabwiese regering van stapel laat loop.

As deel daarvan het hy reeds begin met regstappe om op vier Kaapse eiendomme van die Zimbabwiese regering beslag te lê.

Mnr. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, het gesê Europa en die VSA het reeds sanksies teen die Zimbabwiese regering ingestel.

Die Suid-Afrikaanse regering se weiering om dit te doen, gee egter aan die Mugabe-bewind vrye ­teuels om voort te gaan op sy ingeslane pad.

AfriForum wil nou burgerlike aksies en regsgedinge gebruik om ’n de facto-sanksieveldtog teen Zimbabwe in te stel.

Die eerste so ’n stap spruit uit die beslissing van ’n tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) dat pres. Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid rassisties en onwettig is.

Mugabe het dié beslissing en ’n gepaardgaande kostebevel verwerp, maar die Noord-Gautengse hooggeregshof het verlede maand beslis dat daardie beslissing ook regskrag in Suid-Afrika het.

AfriForum help die boere nou met regstappe om die kostebevel in Suid-Afrika af te dwing.

Hulle het hul oog op vier eiendomme van die Zimbabwiese regering waarop daar geen diplomatieke immuniteit is nie in die Kaapse woonbuurte Zonnebloem, Kenilworth en Wynberg.

’n Balju het reeds die eiendomme besoek en gevind dat daar geen roerende bates van die Zimbabwiese regering is waarop beslag gelê kan word nie.

Spies het gesê ’n lasbrief vir die beslaglegging op die eiendomme self is gister deur die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgereik en sal aanstaande week uitgevoer word.

Dit sal dan verkoop word en die opbrengs sal gebruik word om die kostebevel van die SAOG-tribunaal uit te voer.

Volgens Spies is dit egter maar ’n klein proeflopie om ’n presedent daar te stel.

Die volgende stap is om die skade te bepaal wat Zimbabwiese boere weens Mugabe se grondhervormingsprogram gely het en om op ’n veel groter skaal op nie-diplomatieke Zimbabwiese regeringseiendom in Suid-Afrika beslag te lê.

Dit sou ook enige eiendom kon behels wat die Zimbabwiese regering deur Suid-Afrika invoer, soos brandstof.

- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SLUWE BOB MUGABE IS SY KAASPE EIENDOM OOK NOU KWYT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: