IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MTETWA WEIER OM DROU DRONK ROTNES SE SKADE TE OPENBAAR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MTETWA WEIER OM DROU DRONK ROTNES SE SKADE TE OPENBAAR   Sat Mar 27, 2010 5:01 pm

VIR HIERDIE GEMORS WORD JY ELKE JAAR OM JOU BELASTING OPGAWES GEDREIG. BEGIN DIE JAAR WEIER OM JOU BELASTING OPGAWES IN TE DIEN- EN WEES ASB "VAAG" OOR AL JOU INKOMSTES OOK!



Minister swyg oor dronk polisie
2010-03-27 00:26


Lizel Steenkamp

Kaapstad

Mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, weier om te sê hoeveel belastingbetalers vir die omstrede nasionale polisiedag-feesvieringe in Bloemfontein opgedok het.

Mthethwa het hom ook nie verwerdig om te antwoord of daar dissiplinêr opgetree gaan word teen tientalle beamptes wat hulle op dié dag in Januarie aan drank vergryp en die Vrystaatse hoofstad op horings geneem het nie.

Die DA, wat die parlementêre vrae aan die minister gestel het, het gister gesê Mthethwa wil nie verantwoording doen vir die staatsgeld wat sy departement na willekeur bestee nie; ook dat hy die parlement deur sy optrede “beledig” het.

Me. Dianne Kohler Barnard, DA-LP, het Mthethwa gevra presies hoeveel die feesvieringe gekos het, asook hoeveel geld daar bestee is aan vervoer, verblyf, verversings en oortydbetaling aan beamptes wat vir hul kollegas by polisiekantore ingestaan het.

Hierop het Mthethwa geantwoord dat Kohler Barnard tot einde September sal moet wag wanneer die polisie se jaarverslag bekend gemaak word. Die koste van die fees sal hierin aangedui word.

Kohler Barnard het onder meer ook gevra of beamptes gedwing is om Bloemfontein toe te gaan, hoe besluit is watter beamptes die fees moet bywoon en hoeveel beamptes die daaropvolgende Maandag van die werk af weggebly het.

Hierop het Mthethwa bloot geantwoord: “Dit is nasionale dag (sic) wat jaarliks gevier word.”

Die DA het mnr. Max Sisulu, speaker, gister versoek om Kohler Barnard se vrae weer op die parlementêre vraelys vir skriftelike beantwoording te plaas.

“Die minister skep die indruk dat hy iets het om weg te steek. Nie net systap hy die kwessie nie, hy weier ook om verantwoording te doen aan Suid-Afrikaners vir die reusagtige hoeveelheid belastinggeld wat aan dié nuttelose byeenkoms bestee is,” het me. Debbie Schafer, DA-LP, gesê.

Die ministerie maak al maande lank jakkalsdraaie oor Nasionale Polisiedag.

Die adjunkminister, mnr. Fikile Mbalula, het soortgelyke vrae omseil toe hy vroeër vandeesmaand vir Mthethwa ingestaan het tydens ’n mondelinge vraesessie in die Nasionale Vergadering. Mbalula het toe gesê die polisie is nog besig om die kostes te bereken.

Van asst.komm. Nonkululeku Mbatha, woordvoerder van die polisiehoof, komm. Bheki Cele, se onderneming om die kostes enkele dae ná die byeenkoms bekend te maak, het daar ook dadels gekom.

- Die Burger[/i]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MTETWA WEIER OM DROU DRONK ROTNES SE SKADE TE OPENBAAR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: