IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MALEMA- DIE PATETIESE "BEDELAAR"

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MALEMA- DIE PATETIESE "BEDELAAR"   Fri Mar 26, 2010 11:02 pm

Ek leef van aalmoese – Malema
2010-03-26 13:02



Johannesburg - Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, sê hy word nie bevoordeel deur regeringtenders nie, en leef van aalmoese, berig Mail&Guardian.

In 'n onderhoud by sy huis in Sandton, Johannesburg het hy gesê: "Ek is nie ryk nie. Ek het nie miljoene soos daar vroeër berig is nie".

"My huise is deur die bank gefinansier. Ek het nog nooit 'n onwettige tender bekom nie, insluitend die maatskappy SGL."( JIP- DIE BANKE HET DIT GEFINANSIER....MAHALLAH!!!)

"Ek leef meeste van die tyd van aalmoese. As ek nie kos het om te eet nie, kan ek vir Cassel Mathale [premier of Limpopo] bel en sê: 'Chief, kan jy my help? Ek het niks hier nie'. ( ...EN EK IS DIE VOLGENDE LEIER VAN DIE ROOI INDIANE)

"Ek kan vir Thaba Mufamadi [LUR in Limpopo], Pule Mabe [tesourier van die ANCYL] of Mbalula [Fikile Mbalula, adjunkminister van polisie] bel."

"Hulle doen almal dieselfde met my. Dit is hoekom jy nie eens ons armoede kan sien nie, ons ondersteun mekaar," het Malema gesê. ( SOOS DIE R1-MILJARD WAARMEE "COMRADE" TREVOUR MANUAL JOU BENDE ELKE JAAR UIT ONS BELASTING GELD MEE "ONDERSTEUN"- NE?)

Hy het gesê as enigiemand konkrete bewyse het dat hy die tenderproses in Limpopo manipuleer het, moet hulle hom by die polisie gaan aanmeld.

"As die staat miljoene in sy rekening kry, moet hulle dit vat en aan instellings wat kinders help, skenk."

Hy glo die voorgestelde leefstyl-oudits van openbare beamptes teiken mense in die ANC.

Oor sy herhaaldelike "Skiet die Boer"-uitlatings, het hy gesê hy sing dit al vir die afgelope nege jaar.

"Die neiging is om alles te gebruik om die jeugliga te diskrediteer en onnodige paniek onder die wit minderheid te saai. Maar jy moet weet dat die mense die intellektuele kapasiteit van swartmense ondermyn."( ????- INTELLEKTUELE KAPASITEIT???)

– Sapa

JA JULIUS- EN AS JY 'N BLINK MERCEDES, 4x 4- EN ONTWERPERS HORLOSIE WIL HE- BEL JY SEKER GOU VIR MERCEDES ROSSLYNN, TOYOYA- EN KEVIN KLINE NE? lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MALEMA- DIE PATETIESE "BEDELAAR"
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: