IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Nuwe Look Vir KVB Forum

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
Gaan na bladsy : 1, 2  Next
SkrywerBoodskap
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Nuwe Look Vir KVB Forum   Fri Mar 26, 2010 10:37 am

Ek het maar gaan krap en kyk wat ek kon doen om iets te kry wat by julle banier sal pas.
Die leuse is my eie ontwerp maar indien julle nie daarvan hou nie laat my weet dan verander ek dit vir julle.

Verder dink ek julle forum lyk goed. En julle bly aktief.

Hierdie tipe van goed neem tyd.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Mar 27, 2010 9:34 am

Dit is 'n verrassing. Die geel op wit vertoon egter baie sleg op my skerm. (Sien 20 top treffers)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Mar 27, 2010 11:16 am

Dit is waar, ek sien dit ook sleg.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Mar 27, 2010 3:40 pm

Die vorige kleure was mooi. Al wat probleme veroorsaak het was dat die Blou letters nie op die groen vertoon het nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Mar 27, 2010 8:08 pm

Dankie RVDL ek het vir jou n e-pos gestuur. kom ons praat daar oor
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Mar 28, 2010 2:56 am

KVB000000001 skryf:
Dankie RVDL ek het vir jou n e-pos gestuur. kom ons praat daar oor

....en daar dog ek toe al die tyd my Internet se kleure was bokveld toe! lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Mar 28, 2010 1:04 pm

Baie dankie jammer oor die misverstande.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Mar 28, 2010 2:10 pm

Nee o hel- ek kan nou niks meer sien wat aangaan nie! Alles is wit- selfs die woorde...wat gaan aan Chrisman- is ons ge- "hi-jack?"B000000001"]Baie dankie jammer oor die misverstande.[/quote]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Wat het gebeur?   Mon Mar 29, 2010 8:13 pm

Hi Manne

Wat op dees aarde het gebeur? As ek oor die sinne so 'n halwe beweging maak, kan ek iets lees. Is this suppose to be incripted notes? lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Mon Mar 29, 2010 9:58 pm

Dankie Chris- Hou maar die kleure so- Ons kan nou lees wat aangaan. Ek't 'n ruk lank "White Flashes" ondervind.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Mon Mar 29, 2010 10:04 pm

werk nog daaraan sal dit reg kry tenminste kan mens nou lees maar die skatkeuring is nog nie reg nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Mon Mar 29, 2010 11:05 pm

Admin skryf:
werk nog daaraan sal dit reg kry tenminste kan mens nou lees maar die skatkeuring is nog nie reg nie.

Sjame- Arend was bekommerd hy gaan die week se ou treffers mis. Jy doen dit nie weer aan hom nie gehoor! Sy "pacemaker" kan nie sulke volts vol "stress" handteer nie.

Thanx Chris! lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Tue Mar 30, 2010 5:22 pm

Pacemaker se alie. No No No Vra vir Chris, ek is nog so fit dat ek een keer om die huis kan loop.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Wed Mar 31, 2010 3:07 pm

Een van die bestuurslede het my gevra om die tema te verander.

Niemand het toe daarvan gehou nie en ek moes die ou tema herstel.

Dit blyk nou dat sommige mense nie alles op hulle skerms kan lees nie.

Probeer om te refresh. Ctrl en F5.

By my is alles 100%
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Wed Mar 31, 2010 7:57 pm

Ek kon lees. Toe druk ek Cont F5 en alles is weer wit. Ek tik nou sonder dat ek kan sien wat ek tik. Iets is nie so lekker nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Moontlike antwoord   Wed Mar 31, 2010 8:47 pm

Probeer wat julle tik, die kleur verander na swart. Moontlike tydelike oplossing.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Wed Mar 31, 2010 11:26 pm

Arend skryf:
Ek kon lees. Toe druk ek Cont F5 en alles is weer wit. Ek tik nou sonder dat ek kan sienEk kan absoluut niks op my skerm sien nie. Alles is spierwit- net die Avatars , name- en icons is sigbaar.

Jy weet nie wat jy tik nie- kan niks lees nie- en ja,- jy voel-voel met 'n stok op die forum rond.

Is daar nie 'n manier wat 'n mens maar weer terug kan gaan na die oorspronklike kleure toe nie? Hierdie gaan al 4 dae so aan.

Dankie Chris. wat ek tik. Iets is nie so lekker nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Apr 03, 2010 8:20 pm

Ek is jammer, maar dit is vir my baie moeilik om die swart letters wat ek tik op die donkergroen agtergrond te sien. Wat daarvan as die woorde in wit verskyn. Dit sal 'n groot verskil maak

Ook die name van die Forumlede onder hulle Avatars is onleesbaar. Probeer wit letters. Dit sal 'n groot verskil maak.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Voorstelle   Sat Apr 03, 2010 8:25 pm

Hi Arend

Het jy enige ander voorstelle buiten die wit letters. Ek dink nie dit het so lekker gewerk nie. Probeer maar en refresh elke keer. Daar is besig om veranderinge gemaak te word.

Baie dankie vir die geduld.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sat Apr 03, 2010 8:50 pm

Dankie. Ek kan die letters nou duidelik sien. Dit ligte letters op die donker agtergrond lyk baie beter.

Geel letters vir ons name onder die Avatas sal ook goed vertoon.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Werk nog daaraan   Sat Apr 03, 2010 8:58 pm

Baie dankie Arend.

Werk nog aan die naam onder die Avatar "situasie". Dit gaan al beter. Bly vir die positiewe aanmerkings. Baie Dankie. Hoe voel y oor die orane agtergrond?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000003



Aantal posstukke : 1
Join date : 2010-02-17

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Apr 04, 2010 11:27 am

Manne die lyk goed uit eindelik is ek aanlyne na baie gesukkel
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Baie geluk!!! Julle forum lyk cool.   Sun Apr 18, 2010 7:08 am

Uitstekende werk KVB stryders.

Ek sweer ek sit nou en smile van oor tot oor.

Die volgende stap is om julle by te staan met julle webtuiste.

Dit lyk maar oes daardie kant.

Wie gaan julle uiteindelike webmeester wees asb.

PM my op BV dat ons asb dit begin regmaak.

Sodra ons die webtuiste voltooi het en julle dit kan bestuur sal ek julle help met 'n platvorm vir 'n databasis vir julle lede.

Oor 3 - 4 maande sal julle manne vuurwarm wees!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Apr 18, 2010 10:02 am

Ek se baie dankie ek is seker dat julle soos ons oorval word met aansoeke dit neem natuurlik proriteit op die oomblik aangesien baie van die mense nou hulp nodig het. So ja weer eens gaan die blad nie so vinning nie. Jy behoort egter eersdaags die aansoek vorm en die konstitisie te kry vir die web blad.

Ek sal jou op bv kontak groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Sun Apr 18, 2010 8:59 pm

Gee kans mense- ek werk aan die konstitusie. Om die ding in Engels te vertaal- is nag- en baie werk. RVDLP- jy moet vasstaan- ek sal hom en fotos deurjaag na jou toe die week.

KVB-01...sit nog 'n skakel (Draad) by die voorblad met die opskrif " Nuus uit Ons Kontrei.", -

en 'n "Jeuglaer" ook.

Dankie

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Nuwe Look Vir KVB Forum   Today at 4:47 am

Terug na bo Go down
 
Nuwe Look Vir KVB Forum
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 2Gaan na bladsy : 1, 2  Next

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: