IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 JACOB EN DIE AFRIKANERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: JACOB EN DIE AFRIKANERS   Sun Mar 21, 2010 10:21 am

LET OP DAT GEEN BOERE HIER GENOEM WORD NIE:

Jacob wil komitee hê wat na Afrikaanses kyk
2010-03-20 23:29



Pres. Jacob Zuma



Carryn-Ann Nel

Pres. Jacob Zuma wil glo ’n komitee saamstel om na “Afrikaanse kwessies” te kyk.

Dít blyk uit die vergadering wat die president onlangs met ’n klompie uitgesoekte Afrikaans­spre­ken­de gaste by sy Pretoriase ampswoning, Mahlamba Ndlopfu, gehad het.

Zuma wil glo eersdaags ’n komitee – van wie die lede nog nie bekend is nie – aanstel om spesifiek na Afrikaanssprekendes se belange te kyk.

Rapport het verlede week berig dat die onderwerpe onder bespreking by die dinee, waar sowat 30 gaste was, onder meer misdaad, Pretoria se naamsverandering en die moontlikheid van ’n Afrikaanse universiteit ingesluit het.

Hoewel gaste nie wou uitwei oor die besprekingspunte nie, het Rapport vertroulik verneem die groep het ook gepraat het oor landbou, visserye en kerkgroepe wat gemarginaliseer word.

Hoewel individue in hul persoonlike hoedanigheid genooi is en geen organisasie amptelik verteenwoordig is nie, is dit glo nie die eerste óf laaste vergadering van dié aard nie. Ander gesprekke met Afrikaanse gaste sal elk in sy eie konteks met belangegroepe gehou word.

Onder die gaste was prof. Piet Strauss (moderator van die NG Kerk), Sean Else (liedjieskrywer), Victor Matfield (rugbyspeler), mnre. Frans de Klerk (bestuurshoof van die Orania-beweging) en Kallie Kriel (van Afri­forum), past. Isak Burger (van die Apostoliese Geloofsending) en mnr. Dan Roodt van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag).

Zuma is by die dinee bygestaan deur mnr. Charles Nqakula, sy amptelike presidensiële adviseur en voormalige minister van veiligheid en sekuriteit, en me. Liesl Göttert, sy (Zuma se) nie-amptelike raadgewer. Sy het kort voor die verkiesing verlede jaar ’n vergadering vir die ANC gereël waar lede van sowat 50 Afrikaanse organisasies in die Hilton-hotel in Sandton met Zuma in gesprek was.

Göttert, wat nie dié week vir kommentaar beskikbaar was nie, was instrumenteel in Zuma se ontmoeting met arm Afrikaners in Pretoria-Wes in 2008.

- Rapport
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: JACOB EN DIE AFRIKANERS   Mon Mar 22, 2010 8:50 am

Ja hy voel aan sy gat dat tyd het uitgehardloop vir mapara se kind en flikflooi is nou die tyd om emmosineel n krakie te maak sodat daar weer vir hom en sy mense n agterdeur is.

Wie gese mapara is dom. Die een wat hiervoor val moet weer dink. Dis n ou taktiek om in die benne kringe te kom as die skrif aan die muur is.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
JACOB EN DIE AFRIKANERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: