IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ZUMA GEKANT TEEN MEDIA TEISTERING

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ZUMA GEKANT TEEN MEDIA TEISTERING   Sun Mar 21, 2010 10:19 am

...MAAR DIE PIESANG-PRESIDENT IS NIE GEPLA DAT MELEMA SING DAT DIE BOERE MOET VERMOOR WORD NIE- DIS MINDER VAN BELANG AS DAT DIE MEDIA "BELEDIG" WORD...:

Teistering van media onaanvaarbaar’ – prez
2010-03-20 23:29



Pres. Jacob Zuma is die Nasionale Persklub se nuusmaker van die jaar. (Foto: Lisa Hnatowicz)


Herman Scholtz en Erna van Wyk

Mnr. Julius Malema is uiteindelik in die bek geruk deur pres. Jacob Zuma, al is die leier van die ANC-jeugliga nie by name uitgesonder nie.

“Dit is totaal onaanvaarbaar om die media te teister.

“Dit is eintlik skokkend dat ons nou die media begin ondersoek,” het Zuma eergisteraand in Pretoria aan die Nasionale Persklub gesê waar hy die toekenning as nuus­maker van die jaar van dié organisasie ontvang het.

Sy naam het sowat 22 300 keer die afgelope jaar in die gedrukte media opgeduik.

Mnr. Yusuf Abramjee, voorsitter van die Nasionale Persklub, het gesê daar was die laaste paar weke ’n toename in beledigende taalgebruik en persoonlike aanvalle op joernaliste.

Sowat 19 van die land se voorste politieke joernaliste het Woensdag ’n klag by die ANC ingedien teen die ANC-jeugliga se beweerde teistering van joernaliste en pogings om joernaliste se persoonlike inligting deur middel van die media aan die publiek te versprei.

Mnr. Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANC-jeugliga en regterhand van Malema, probeer al sedert verlede week om die bankbesonderhede van en persoonlike inligting oor die gesin van mnr. Dumisane Lubisi, ’n joernalis by Rapport se susterkoerant City Press, in die media te publiseer.

Lubisi het onder meer onlangs berigte geskryf oor beweerde tenderbedrog van maatskappye waarmee Malema verbind word.

Malema en verteenwoordigers van die ANC-jeugliga het ook onder meer na joernaliste verwys as “skurke”, “mal mense”, “misdadigers” en aantygings gemaak dat sommige saam met politici slaap om stories te kry.

Joernaliste het Vrydagaand by Zuma aangedring dat die president hom distansieer van die optrede van sy party se jeugliga.

Zuma het gesê hy stem saam met Abramjee en die res wat beswaar aangeteken het.

“Wat die laaste paar weke gebeur het, moenie toegelaat word om voort te gaan nie. Ter wille van die land en ter wille van ’n gemaklike werksververhouding tussen onsself en die media.”

Intussen het Cosatu ook Vrydag gewaarsku dat die ANC se pogings om joernaliste te dreig sodat hulle nie oor politieke verleenthede berig nie, die eerste stap is na “Zanufikasie, diktatorskap en ’n piesangrepubliek”.

Mnr. Patrick Craven, die vakverbond se woordvoerder, het in ’n verklaring gesê Cosatu steun ’n diepte-ondersoek na die beweringe.

- Rapport"
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ZUMA GEKANT TEEN MEDIA TEISTERING
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: