IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Europese Unie voor sy grootste krisis nóg

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Europese Unie voor sy grootste krisis nóg   Sat Mar 20, 2010 8:38 pm

2010-03-19 23:16
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Leopold Scholtz
Den Haag. – Wanneer die regeringsleiers van die 27 lidlande van die Europese Unie (EU) aanstaande week vir hul kwartaallikse spitsberaad in Brussel byeenkom, sal hulle te make kry met moontlik die ergste krisis in die EU se geskiedenis.

Die voortbestaan van die euro – die fondament waarop die huidige EU gebou is – is in die gedrang.

Dit gaan om die dreigende bankrotskap van Griekeland. Dié land het ’n hele reeks swak regerings agter die rug wat deur die vakbonde en die kiesers geboelie is om geld soos bossies uit te gee; geld wat die staat nie het nie.

Die land se begrotingstekort is amper 13%, en dit terwyl die reëls van die eurosone (16 EU-lande gebruik die euro as geldeenheid) bepaal dat die tekort nie groter as 3% mag wees nie.

Nou bring die huidige ekonomiese krisis mee dat geen enkele land dié reël kan nakom nie, maar die Griekse spandabelrigheid het alle perke oorskry.

En wat dit des te erger maak, is dat die Griekse regering jare lank daaroor gelieg het.

Die Grieke staan gevolglik bakhand by die EU om hulle uit die gemors te help. Maar die invloedrykste EU-leiers, met dr. Angela Merkel van Duitsland en pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk voorop, het finansiële hulp geblokkeer.

Merkel het vandeesweek selfs verder gegaan: As Griekeland sy probleme nie kan oplos nie, moet hy uit die eurosone geskors word, het sy te kenne gegee.

Vir ander was dit darem te erg en Merkel is hokgeslaan deur Frankryk, Spanje, die Europese Kommissie en mnr. Claude Juncker, die Luxemburgse premier en voorsitter van die eurogroep.

Toe verander Merkel haar deuntjie: Griekeland moet maar hulp by die Internasionale Monetêre Fonds gaan vra, het sy in ’n toespraak gesê.

Hoe dit ook al sy, die ekonomiese krisis wys opnuut die gebrek aan eenheid in die EU uit. Soos mnr. Herman van Rom-puy, president van die EU, vandeesweek in ’n toespraak gesê het: Die EU kan vergelyk word met “’n konvooi van 27 skepe wat sy pad deur die geopolitie-
ke golwe moet vind – elkeen onder sy eie vlag én dié van die EU.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Euros en die een wereld geld eenheid   Mon Mar 22, 2010 6:31 pm

Wonder hoe lank die Grieke gaan kan uithou. Wanneer jy eers in 'n finansiële gemors sit, is dit baie moeilik om daar uit te kom.

Ja nee, die pad word gereed gemaak vir 'n "Een Wêreld Geld Eenheid" en hoe subtiel word dit tog nie gedoen nie.

Wonder wat van SA se grond gaan oorbly, met myne, grond, erwe en "alles" wat stuk-stuk verkoop word. Waar gaan ons onsself bevind en waar gaan die "bobgabies" hul self bevind. Geld is mos lekker. Mad No Mad
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Europese Unie voor sy grootste krisis nóg
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: