IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Tories in die sop oor ‘liegery’

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Tories in die sop oor ‘liegery’   Sat Mar 20, 2010 8:24 pm

2010-03-19 23:02
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Leopold Scholtz
Den Haag

Net enkele weke voor die volgende algemene verkiesing in Brittanje is die Tories in die moeilikheid.

Die party se vorige leier, mnr. William Hague, het blykbaar ­gelieg oor die belastingontduiking van lord Ashcroft, ’n prominente Konserwatiewe parlementslid.

Die skatryk Ashcroft, so is onlangs in die Britse media onthul, het amptelik ’n “nie-inwonerstatus” betreffende belasting, wat beteken dat hy geen belasting betaal nie. Dít ondanks die feit dat hy die laaste 10 jaar wel in Brittanje woon.

Nadat dit oopgevlek is, het Ashcroft onmiddellik sy nie-inwonerstatus verander en beloof om voortaan getrou belasting te betaal. Daar word nog onderhandel oor die agterstallige bedrag, wat miljoene sal bedra.

Hague was die man wat ’n dekade gelede hard gewerk het om Ashcroft (wat toe in die buiteland gewoon het) ’n lord te maak sodat hy sitting in die hoërhuis kon neem.

Nadat die saak onthul is, het Hague gesê hy het nie destyds van die belastingkwessie geweet nie en dat hy vroeër vanjaar vir die eerste keer daarvan gehoor het.

Luidens berigte in die Britse media het die parlementêre komitee oor openbare administrasie gister korrespondensie uitgereik wat wys Hague het dalk nie die waarheid gepraat nie.

Die destydse Konserwatiewe hoofsweep, mnr. James Arbuthnot, was tot oor sy ore gewikkel in onderhandelings om te verseker dat Ashcroft sy nie-inwonerstatus kon behou en voortgaan om geen belasting te betaal nie.

’n Woordvoerder vir Hague het gister gesê Hague het die saak destyds aan Arbuthnot gedelegeer, maar die regerende Arbeidersparty het onmiddellik op die kwessie gespring en Hague se eerlikheid in twyfel getrek.

Die minister van buitelandse sake, mnr. David Miliband, het gepraat van ’n “dekade van misleiding” by die leiding van die Tories en geëis dat die Konserwatiewe Party se leier, mnr. David Cameron, Ashcroft onmiddellik in die pad steek.

Peilings wys dat die Tories se voorsprong op die Arbeiders feitlik uitgewis is.

Die moontlikheid van ’n uitslag waarin geeneen van die drie groot partye ’n meerderheid kry nie, word reeds druk in Brittanje bespreek.


- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Tories in die sop oor ‘liegery’
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: