IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek   Sat Mar 20, 2010 8:21 pm

2010-03-19 23:07
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Jorisna Bonthuys
Kaapstad

Die staatsbeheerde mynmaatskappy wat prospekteerregte in die Bottelary-gebied en aan die voet van Tygerberg wou bekom, het formeel sy aansoeke hiervoor teruggetrek.

Dit volg ná ’n week van onduidelikheid en teenstrydige standpunte van die aansoeker, regeringslui en konsultante hieroor.

Nuus oor die terugtrekking van die aansoeke is gister formeel aan grondeienaars en hul regslui in ’n faks deur die RMDEC-sekretariaat bevestig. RMDEC is ’n streekkomitee waarin regeringsdepartemente sitting het en aanbevelings oor mynbou-ontwikkelingsvoorstelle gemaak word.

Dié ontginningsaansoeke van African Exploration Mining and Finance Corporation (Bpk.) is deur ’n golf van verset begroet.

Verskeie produsenteverenigings en nie-regeringsgroepe het sterk kapsie daarteen gemaak, onder meer weens die ekologiese, historiese en ekonomiese waarde van die Kaapse wynlande.

Grondeienaars wat deur dié aansoeke geraak is, het die nuus van die terugtrekking verwelkom.

Mnr. Gary Jordan van die Jordan-wynlandgoed het namens die Wynland-aksiegroep gesê die onlangse prospekteerreg-aansoeke in die Kaapse wynlande het benadruk dat prospekteerregaansoeke op ’n nasionale beleidsvlak getakel moet word.

Die Wynland-aksiegroep het ’n beroep op nie-regeringsgroepe en belanghebbendes wat deur die onoordeelkundige toekenning van prospekteer- en mynregte geraak word, gedoen om hulle te beywer vir die stigting van ’n nasionale forum oor mynbeleid. Dié beleid moet op die hoogste vlak bekyk word en, waar nodig, moet die hoogste hof betrek word, meen die aksiegroep.

Adv. Martin Coetzee het gesê sy kliënte (die plase De Grendel en Hooggekraal) is “baie dankbaar en verlig”.

Sover vasgestel kon word, het AEMFC nog nie sy aansoeke vir ontginningsregte op gedeeltes van die plaas Boontjiesrivier 427 naby Rawsonville of op plase in die­ George-distrik laat vaar nie.



- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Aansoeke vir mynbou nou formeel teruggetrek
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: