IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 LIBERALE VARKE VAN OUDS SKRIK NOU EERS WAKKER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: LIBERALE VARKE VAN OUDS SKRIK NOU EERS WAKKER   Fri Mar 19, 2010 9:02 pm

JA- EN DIE LANDDRASVARK HET SY BEK GROOT GEHAD OOR DIE BOERE.

Het die sleepsel nou regtig gedink jy kan 'n houtkop vertrou?

"‘Plunderende’ regering gebruik staat as melkkoei, sê Breyten
2010-03-18 23:09



Neels Jackson

Pretoria

Die digter Breyten Breytenbach het sy eertydse struggle-genote beskuldig van kleptokrasie, oftewel regering deur diefstal.

Hy het dit gedoen in ’n onderhoud wat Jenny Crwys-Williams van 702 Talk Radio met hom gevoer het. Die onderhoud is eergister uitgesaai.

Crwys-Williams het Breytenbach gevra of sy eertydse struggle-kamerade hom teleurstel.

Sy antwoord was dat “teleurgesteld” nie die regte woord is nie. “Ek sou eerder sê ‘diep gewalg’, eerlikwaar,” het Breytenbach geantwoord.

Hy het vertel hoe mense in die verlede swaargekry en opgeoffer het, maar tog die ideaal gehad het dat hul stryd tot menswaardigheid sou lei en dat hul leiers vir hulle sou sorg.

“Maar nou sien ons dié miljoenêrs met hul motors. Ons sien die sekretaris-generaal van die SAKP wat dié ongelooflike motor vir homself gekry het. Goed, dis ’n staatsmotor, maar dit maak nie saak nie.

“Is daar nie net ’n bietjie van ’n gevoel van fatsoenlikheid hier nie? Is daar nie eers iets daarvan dat ’n mens sê dis nie waarom mense my aan die bewind geplaas het nie?

“Hoe kan mense daarmee saamleef? Hoe kan mense saamleef met wat nou ’n geïnstitusionaliseerde kleptokrasie geword het? Dis alles plundery. Jy gebruik die staat as ’n melkkoei,” het hy gesê.

“Hoe kan ons daarmee saamleef dat elke dekselse minister ’n man of ’n vrou het wat aan die hoof is van soveel maatskappye wat almal daaruit voordeel trek?

“Wat is dit? Die verdeling van die buit tussen die elite? Is dit waarvoor mense gesterf het?

“En terwyl dit gebeur, word die armes armer.”

“Hierdie land word oorstroom deur uitwerpsels, letterlik, as ’n mens kyk wat gebeur met die water- en rioolstelsels.

“Hoekom moet mense agter die ergste uiterstes van materialistiese verbruikerskultuur aanhardloop?” het Breytenbach gevra.

’n Opname van die onderhoud kan gehoor word op die webblad www.702.co.za.

- Die Burger"
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: LIBERALE VARKE VAN OUDS SKRIK NOU EERS WAKKER   Sat Mar 20, 2010 8:01 am

Dit moet darem wreed wees as jy jou hele lewe lank geglo het alle wit mense sit met skille op hul oe net om uit tevind dit was jy al die tyd met die skille.

Voel so jammer vir hulle, maar dis juis hulle wat op die ou einde die hardste begun veg wanneer die tyd aan breuk.

Die lewe bly maar vreed.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
LIBERALE VARKE VAN OUDS SKRIK NOU EERS WAKKER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: