IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANCYL EN MALEMA VERBRAND PLAASMOORD-LYSTE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANCYL EN MALEMA VERBRAND PLAASMOORD-LYSTE   Fri Mar 19, 2010 8:54 pm

HIERDIE HOUTKOP MOET UITGEHAAL WORD:

"Die ANC Jeugliga (ANCYL) het vandag ’n lys van die name van meer as 1600 slagoffers van plaasmoorde, wat deur AfriForum Jeug aan hulle oorhandig is, in die straat voor hulle hoofkantoor uitgegooi, daarop getrap en dit verskeur.

Dit, volgens 'n mediaverklaring deur Afriforum wat vanmiddag aan Die Burger ge-epos is.

Volgens die mediaverklaring het Julius Malema ook AfriForum Jeug met die dood gedreig deur te sê dat daar ’n volgende “Shell House Massacre” sal wees indien AfriForum Jeug voor sy kantoor (Luthulihuis) kom protesteer.


Dit volg nadat Malema by verskeie openbare geleenthede die lied Dubula i’bhulu (“Skiet die Boere”) gesing het en AfriForum Jeug stappe teen Malema geneem het deur ’n klag van haatspraak teen hom by die Gelykheidshof in te dien en ’n protesoptog na die ANCYL se kantoor te reël. ’n Week gelede het die ANCYL AfriForum Jeug uitgedaag en aangemoedig om voor hulle kantoor te protesteer, waarna AfriForum Jeug voortgegaan het met die organisering daarvan.


AfriForum Jeug se nasionale voorsitter, Ernst Roets, het gistermiddag met die ANCYL se president, Julius Malema, ’n vergadering gehad om die logistieke reëlings van die protesoptog te finaliseer. Tydens die gesprek het Malema gesê dat hy op AfriForum Jeug sal skiet indien daar voortgegaan word met die optog. In die lig daarvan is vandag se protesoptrede op Mary Fitzgeraldplein in Johannesburg voortgesit, maar is besluit om die skare nie na die ANCYL se kantoor te laat beweeg nie. ’n Klein groep verteenwoordigers, bestaande uit Ernst Roets, Kallie Kriel, Steve Hofmeyr, Gerrie Pretorius en Sean Else, het vandaar na Luthulihuis vertrek om die memorandum in te dien.


By Luthulihuis is AfriForum Jeug se afvaardiging deur lede van die ANCYL en die polisie ingewag. Hulle het aanvanklik geweier om die griefskrif en die lys van slagoffers te aanvaar en toe die dokument uiteindelik in hulle hande geplaas is, het hulle die lys van slagoffers in die straat en op die sypaadjie uitgestrooi en het lede van die ANCYL dit doelbewus vertrap en verskeur. ? Lid van die ANCYL het Roets ook in die straat gestamp.


Roets het gesê dat hulle geen beskaafde of demokratiese optrede verwag het nie, aangesien hulle geweet het dat hulle met die ANCYL te doen het.


“Dit is uiters kommerwekkend dat hulle letterlik op die name van vermoordes getrap het. Dit kon net sowel Robert Mugabe gewees het wat ons vandag ontvang het. Die Jeugliga is nie verhewe bo die reg nie en ons sal sorg dat hulle dit op die harde manier leer. Die Jeugliga se optrede is vir ons net ’n groter motivering om voort te gaan met ons veldtog en om verdere stappe teen Malema en sy aanhangers te neem.”


Roets het ook aangedui dat die ANCYL se optrede in die stukke teen hulle gebruik sal word."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANCYL EN MALEMA VERBRAND PLAASMOORD-LYSTE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: