IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Leef soos 'n hond... (Ietsie mooi)

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Leef soos 'n hond... (Ietsie mooi)   Tue Mar 16, 2010 10:01 pm

Iets om aan te dink
Omdat ek 'n veearts is, is ek geroep om die tien jaar oue Ierse wolfhond Belker te ondersoek. Die hond se eienaars, Ron en Lisa en hul
seuntjie, Shane, was almal baie lief vir Belker en het op 'n wonderwerk gehoop.

Ek het Belker ondersoek en gevind hy is besig om dood te gaan. Ek het die familie gesê ek kan niks meer vir hom doen nie en het genadedood
voorgestel.

Ron en Lisa het gesê hulle dink dit sal goed wees as die sesjarige Shane ook die ondervinding kan meemaak en dat hy dalk iets daaruit sal leer.

Die volgende dag was ons bymekaar om die prosedure by hul huis te doen. Shane was kalm en het die ou hond vir die laaste keer gevryf. Ek het
gewonder of hy verstaan wat aangaan. Binne 'n paar minute het Belker sag heengegaan.

Die seuntjie het gelyk of hy Belker se heengaan sonder moeite of verwarring aanvaar.

Ons het almal 'n paar oomblikke bly sit en gedink hoe jammer dit is dat diere korter lewe as mense. Shane het skielik gesê 'Ek weet hoekom.'

Ons het almal na hom gekyk. Wat uit sy mond gekom het, het my verstom. Ek het nog nooit 'n meer vertroostende verduideliking gehoor nie.

Hy het gesê: 'Mense word gebore sodat hulle kan leer hoe om goed te lewe soos om almal altyd lief te hê, nê? Honde weet reeds hoe om dit te doen en daarom hoef hulle nie so lank hier te bly nie.'

Leef eenvoudig.
Gee liefde vryelik..
Gee werklik om.
Praat vriendelik.
Onthou, as 'n hond jou leermeester was, sou jy dinge geleer het soos:
· As iemand wat jy liefhet tuiskom, hardloop om hulle te groet;
· Moet nooit nee sê vir 'n pretrit nie;
· Geniet die vars lug en die wind in jou gesig ekstaties;
· Neem af en toe 'n slapie;
· Strek voordat jy opstaan;
· Hardloop, baljaar en speel daagliks;
· Gedy op aandag en laat mense aan jou raak;
· Moenie byt as 'n grom genoeg is nie;
· Staan 'n oomblik stil op 'n warm dag en lê op jou rug op die gras;
· Drink op 'n snikhete dag baie water en lê onder 'n skaduweeboom;
· As jy gelukkig is, dans rond en swaai jou hele lyf;
· Geniet 'n eenvoudige, lang uitstappie;
· Eet met smaak en entoesiasme, hou op as jy genoeg gehad het;
· Wees lojaal, moet nooit iets voorgee wat jy nie is nie;
· As dit wat jy wil hê diep ingespit is, grawe tot jy dit vind; en
· As iemand 'n slegte dag het, wees stil, sit naby en leun saggies teen hul aan.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Leef soos 'n hond... (Ietsie mooi)   Sat Apr 03, 2010 8:16 pm

Dankie vir hierdie mooi pos.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Leef soos 'n hond... (Ietsie mooi)
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: