IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Departement wil grondhervorming bespoedig

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Departement wil grondhervorming bespoedig   Tue Mar 16, 2010 8:19 pm

Verwante artikels
Landbou sien groter rol ingevolge IPAP2
'Nie noodwendig' nasionalisering
Boere maak reg vir baklei

Kaapstad. – Mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Maandag gesê sy departement is tans besig om moontlikhede te ondersoek om die verkryging van grond vir grondhervorming te bespoedig en om dit goedkoper te verkry.

Hy het gesê die resultate van die navorsing sal vandeesmaand aan die kabinet voorgelê word.

Nkwinti het in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag van me. Annette Steyn van die DA in die parlement gesê metodes wat gebruik word om by hierdie strategieë uit te kom sluit in gevallestudies van suksesvolle ervarings plaaslik en internasionaal, ’n opname van hoë-afleweringsgebiede in die land en onderhoude met sleutel-bronne in die eiendomsbedryf.

“Konsultasie met belanghebbendes sal deel vorm van die algemene konsultasieproses wat gevolg sal word nadat die kabinet die verslag goedgekeur het,” het Nkwinti gesê.

Hy het bygevoeg dat belanghebbendes in die navorsing die volgende insluit: navorsers van akademiese instellings – plaaslik en internasionaal, plaaslike konsultante in die grond- en landbousektor, boere in spesifieke gevallestudie-gebiede, begunstigdes van grondhervorming in spesifieke gevallestudie-gebiede, professionele waardeerders en eiendomsagente. – I-Net Bridge
http://www.sake24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=6-2067_2575989
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Departement wil grondhervorming bespoedig
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: