IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Miljoene in Zimbabwe sonder kos

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Miljoene in Zimbabwe sonder kos   Tue Mar 16, 2010 8:15 pm

Harare. – Minstens 2,17 miljoen Zimbabwiërs het voedselhulp nodig – en dié getal gaan, volgens die Rooi Kruis, groei weens die swak oes wat verwag word.

“In dele van die land is die kossituasie erger as wat talle van ons vrywilligers en personeel dit nog gesien het,” het me. Emma Kundishora, sekretaris-generaal van die Zimbabwiese Rooi Kruis-genootskap, verlede week gesê.

“In Masvingo, byvoorbeeld, het die reën nie betyds gekom nie en is die gewasse reeds dood.”

Hulplenigings-agentskappe het verlede maand in ’n verslag bekend gemaak minstens 11% van die mielie-oes (die stapelvoedsel) wat die afgelope seisoen geplant is, is “totaal afgeskryf” weens min ¬reën.

Volgens die Internasionale Federasie van die Rooi Kruis- en Rooi Sekelmaan word mense met MIV/vigs en hul gesinne veral erg geraak deur die koskrisis.

“Honger is vir dié mense ’n besonder gruwelike ondervinding. Ons sien dat baie mense hul antiretrovirale behandeling staak omdat die middels te toksies is wanneer dit sonder kos geneem word.”

Albei organisasies het die tydperk waarin hulle voedselhulp lewer van Desember 2009 tot Oktober vanjaar verleng. Hulle vra skenkings van sowat R267 miljoen.

Die Rooi Kruis beoog met dié program om kos aan 222 000 mense te verskaf, vrywilligers aan te stel om waterpunte te help hervestig en gemeenskappe beter te help voorberei op toekomstige oeste deur onder meer opleiding.
http://www.beeld.com/Content/Wereld/Nuus/1920/654b5f3500804c2785f3db26fd9b3bd0/14-03-2010-10-42/Miljoene_in_Zimbabwe_sonder_kos_
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Miljoene in Zimbabwe sonder kos
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: