IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GOD IS GROOT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GOD IS GROOT   Mon Mar 15, 2010 1:29 pm

Ons aanbid 'n wonderlike, lewendige, liefdevolle God. As jy saamstem, deel dit asb. Met iemand, al stuur jy dit ook net na my toe terug.

GOD LUISTER

Elke oggend voordat ek pad vat bid ek en vra die Here om Engele voor my motor uit te stuur.
Oudergewoonte toe doen ek dit weer verlede Dinsdag oggend
Voordat ek ry. Toe lees ek die artikel van Bertha Cronje (oorlede Hansie Cronje se vrou).


Hoe sy die stukkies van haar lewe moes optel en hoe swaar sy gekry het na sy dood al het sy sterk voorgekom.
Sy vertel toe in die artikel dat sy een aand net nie meer kon aangaan nie. Sy het in die donker voor haarkamervenster, teen die gordyne, vir die hele nag gelê en huil en bid.

Toe sy die volgende oggend haar voordeur oopmaak,lê daar 'n veer op die stoelkussing op die stoep en 'n veer op die voordeurmatjie reg voor die deur..
Sy en 'n vriendin het toe in die engelse vertaling van die Bybel die
Woorde 'feather' en 'bird' gaan opsoek. Toe kry hul 'n teks wat daarop neerkom dat die Here haar soos 'n fyn veertjie sal beskerm. Dit het haar gemoedrus gegee.

Wat gebeur toe met my toe ek by die huis kom.....???:
Daar lê 'n pragtige veer op my matjie voor die voordeur!!!! Net daar
Het ek besef God hoor elke woord wat ons bid.Dit voel dalk soms of ons teen die dak vasbid.

Die boodskap wat ek gekry het,was dat God my wil sê ek hoor jou gebed, en ek beskerm jou daagliks op die paaie!!! Ek HOOR jou!! Is dit nie wonderlik nie?

Die Here is so getrou. Van die dag van my geboorte kyk Hy na my. Alles wat ek het, het ek van Hom onvang,en is dit nie ontelbaar nie! Hy is Groot en Magtig - Sy naam is Abba - VADER.
Here, U is my lewe, U sorg Vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. 'n Pragtige deel is vir My afgemeet, ja wat ek ontvang het,is vir my!


'Ken die Here In alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat
Wandel - Spr.3:6.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GOD IS GROOT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Godsdiens Draad-
Spring na: