IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Uhuru nag van die langmesse

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Uhuru nag van die langmesse   Tue Mar 09, 2010 6:53 pm

Etniese geweld eis sowat 500 lewens in Nigerië
2010-03-08 22:22
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Sapa-AFP

Jos

Minstens 500 mense is eergister dood in skermutselings tussen lede van verskillende etniese groepe naby dié stad in sentraal-Nigerië.

“Ons kon daarin slaag om 95 mense in hegtenis te neem, maar meer as 500 mense is nogtans dood weens dié gru-optrede van Fulani-veewagters,” het mnr. Dan Majag, die staatsgoewerneur se adviseur, gister gesê.

Nigerië se waarnemende president, mnr. Goodluck Jonathan, het die veiligheidsmagte eergister op ’n gereedheidsgrondslag geplaas nadat bendes hoofsaaklik vroue en kinders met pangas vermoor het.

Ooggetuies het vertel hoe slagoffers in valstrikke en visnette gevang is terwyl hulle van hul aanvallers probeer vlug het. Daarna is hulle in ’n oënskynlik goed georganiseerde aanval doodgekap.

“Van die kinders (wat vermoor is) is jonger as een jaar oud,” het ’n anonieme staatsamptenaar gesê.

Van die geweld het Sondag in die vroeë oggendure om die dorpie ­Dogo Nahawa, naby Jos, uitgebreek. Joernaliste het daar 103 lyke in ’n smeulende vuur getel.

Die aanvallers het ook dosyne huise in die dorpies Ratsat en Zot aan die brand gesteek. Dit is sowat 10 km van Jos en die tuiste van lede van die Berom- etniese groep.

“Hierdie dorpe is aangeval deur Fulani-veewagters wat talle mense vermoor en huise aan die brand gesteek het,” het mnr. David Da­niel, ’n inwoner van Ratsat, gesê.

Ander inwoners en plaaslike menseregte-aktiviste het die Fulani-groep ook die skuld vir die aanvalle gegee.

In Jos het mnr. Yusuf Alkali, ’n lid van die Fulani-groep, gesê hy glo die aanvalle is uit wraak vir die moord op vier veewagters twee weke gelede toe Berom-jeugdiges ’n Fulani-gebied aangeval het.

In Januarie is honderde mense in godsdiensgevegte in Jos dood.

Jonathan het al die veiligheidsdienste in die staat Plateau en aangrensende state op ’n gereedheidsgrondslag geplaas om enige bykomende aanvalle oor die grense heen te keer, het sy kantoor in ’n verklaring gesê.

Intussen het getraumatiseerde inwoners amptenare daarvan beskuldig dat hulle tydens die bloedvergieting anderpad gekyk het.

“Die operasie het omstreeks 03:00 (04:00 Suid-Afrikaanse tyd) begin en tot 06:00 aangehou en hoewel daar geweerskote was, het ons nie ’n enkele polisielid gesien nie,” het mnr. Peter Gyang, wat sy vrou en twee kinders verloor het, in Dogo Nahawa gesê.

“Ons het nie meer vertroue in die veiligheidsmagte nie.”


- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Uhuru nag van die langmesse   Tue Mar 09, 2010 6:54 pm

hierdie het slegs drie ure geneem vir die wat nie glo dat dit kan gebeur nie. En die wapens was meestal kapmesse
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

PosOnderwerp: Re: Uhuru nag van die langmesse   Tue Mar 09, 2010 10:19 pm

Skrikwekkend, en DIE nag is om die draai! Wees gereed!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Nag van die lang messe   Wed Mar 10, 2010 7:56 pm

Ai,om te dink dis wat met duisende volksgenote gaan gebeur.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Hou ingedagte   Wed Mar 10, 2010 10:34 pm

Hi Ronell

Ja dit is nie 'n lekker storie nie en 'n mens kan skaars glo dat hul so barbaars kan optree. Die psyge van die mens het siek geraak. Op die einde van die dag gaan dit oor oorlewing gaan, want soos die huidige gowement ons land se grond en minerale stuk-stuk "verkoop", gaan daar in elk geval niks oorbly nie. Die ander lande gaan eenvoudig opdruk oor grond wat hulle "wettiglik" gekoop het en dit gaan my verstant te bowe dat min mense dit eintlik raaksien. Survival! Dit is waaroor dit gaan. Voorbeeld: As jou kind moet eet en daar is nie veel oor nie, hoe gemaak?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Uhuru nag van die langmesse   Wed Mar 10, 2010 11:48 pm

KVB000000005 skryf:
Hi Ronell

Ja dit is nie 'n lekker storie nie en 'n mens kan skaars glo dat hul so barbaars kan optree. Die psyge van die mens het siek geraak. Op die einde van die dag gaan dit oor oorlewing gaan, want soos die huidige gowement ons land se grond en minerale stuk-stuk "verkoop", gaan daar in elk geval niks oorbly nie. Die ander lande gaan eenvoudig opdruk oor grond wat hulle "wettiglik" gekoop het en dit gaan my verstant te bowe dat min mense dit eintlik raaksien. Survival! Dit is waaroor dit gaan. Voorbeeld: As jou kind moet eet en daar is nie veel oor nie, hoe gemaak?

Hulle doen wat in hulle gene is. Dit het in Sentraal Afrika gebeur, Mosambiek, Zimbabwe....en hier. Die vonke gaan binne 4 maande hier spat. Hulle begin klaar by Oukasie, New Location- Brits, Orange Farm, Boikhutsong en Boiphatong. Die SAKP is klaar besig om hare en tande vir die ANC te wys- en Julius Mamparra spoeg Vavi van die SAKP lelik deesdae. Dit gaan begin versprei.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Dit laat 'n mens wonder   Mon Mar 15, 2010 1:17 pm

Hoekom hoofsaaklik die kinders en die vroue. Soos van ouds! Waar het hulle aan hulle inligting gekom?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Nag van die lang messe   Mon Mar 15, 2010 6:14 pm

Wat bedoek jy?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Uhuru nag van die langmesse   Today at 5:22 pm

Terug na bo Go down
 
Uhuru nag van die langmesse
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: