IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES   Tue Feb 09, 2010 11:56 pm

E-Pos van 'n vriendin ontvang:

"Hi almal, ek weet nie wie van julle het gister aand na Carte Blanché gekyk nie maar dit waaroor hulle berig het maak n mens nogal bang, ek is nie van natuur n bang mens nie maar vir julle onthalwe -wees maar versigtig.Dit het gehandel oor hoe die polisie jou hanteer as hulle jou na n sekere tyd in die aand op die paaie kry (In die meeste gevalle was dit na middernag maar soms was dit so vroeg soos Tien uur in die aand)

Dit wil voorkom dat die SAPS enige iemand of Kar na n sekere tyd in die aand as verdag beskou en hulle hanteer jou ook dan ook so.Nie eers ons klein plattelandse dorpies is kwyt gestel nie want n soort gelyke ding het in Fochville oor die naweek gebeur waar hulle n laaitjie gearresteer het en aangehou het oornag. Hulle het self sy kar gebruik om op n “joyride” te gaan en duisende rande se CD is ook nou weg. Nadat hulle terug gekeer het polisie stasie toe het hulle sy kar gelos met al die deure oop en die sleutel nog in die “ignition” gelukkig was die laaitjie se pa hulle naby die polisie stasie (hulle was toegang geweier om hulle seun te sien) en het die kar gevat sonder dat die SAPS dit agter gekom het.

In my opinie lyk dit soos n onoffisiële klok maatreël wat die SAPS in gestel het soos die aand klok reël wat in die apartheids jare bestaan het.
Wat dit ook al is vermy as julle kan om laat/vroeg oggend op straat te wees."[/i]

pig pig pig
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES   Wed Feb 10, 2010 6:39 pm

Hierdie klop met al die aanrandings en hardhandige optrede van die polisie.

Dis egter snaaks hoe maklik hulle die taktiek van die ou appartheid polisie aanwend wat so wereldwyd verdoem was.

Wat is volgende,
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DIE TIRANNE IN BLOU HOU AAN HULE MAG MISBRUIK TEEN BLANKES   Wed Feb 10, 2010 9:36 pm

"PRETORIA. – ’n Man (75) wat aan Alzheimer se siekte ly, is hardhandig deur vier polisiebeamptes in hegtenis geneem en drie tieners in ’n afsonderlike voorval met pepersproei in die gesig gespuit toe hul pa in hegtenis geneem is.

Dié is van die klagtes oor wetstoepassers se “magsvergrype” wat die burgerregte-inisiatief AfriForum genoop het om die projek “Polisie-magsvergrypebarometer” bekend te stel.

Dié projek is gister begin om die publiek aan te moedig om magsvergrype deur wetstoepassers (wat polisie- en metropolisielede en verkeersbeamptes insluit) aan te meld, het mnr. Nantes Kelder, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, gister gesê.

Kelder het gesê AfriForum word reeds oorval met mense se wedervaringe in dié verband.

“AfriForum ontvang daagliks klagtes van lede van die publiek wat deur polisielede en ander wetstoepassers onregmatig in hegtenis geneem, aangerand en geviktimiseer word.

“Baie van dié klagtes het ’n ondertoon van rassisme en voorvalle is aan die toeneem.

“ ’n Gebrek aan dissipline en beheer is van die groot oorsake van dié soort magsmisbruik,” het Kelder gesê.

Een van die klagtes wat Kelder ontvang het, is dié van mnr. Dup du Plooy (75) wat deur polisielede op klagte van aanranding en opsetlike saakbeskadiging in hegtenis geneem is.

Hoewel Du Plooy aan Alzheimer se siekte ly, “het dit steeds vier polisiebeamptes gekos om hom met meer as die nodige geweld in hegtenis te neem, net om hom daarna weer vry te laat”.

“Die gevolg (van die voorval) was te erg vir sy liggaam.

“Hy lê tans in die intensiewesorgeenheid van ’n hospitaal in Pretoria,” het Kelder gesê.

Nóg ’n voorval waarna Kelder verwys het, is ’n man, sy vrou, twee seuns en ’n dogter wat aangerand is toe polisielede die man op ’n klag van crimen injuria in hegtenis geneem het. Die drie kinders, twee 11 en 13 jaar oud, is ook met pepersproei in die gesig gespuit.

Volgens Kelder oorweeg albei dié gesinne siviele optrede teen die minister van polisie.

Mense kan hul stories op die webwerf www.afriforum.co.za onder die skakel “Polisie-magsvergrypebarometer” vertel."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES   Thu Feb 11, 2010 8:37 am

Kom ons hou die aan die gang met alle gevalle wat ons kan bevestig van misbruik van of mag sowel as uniform deur nie mags lede.

Dankie vir die inligting ons manse kan die gebruik om hul self te beskerm deur die taktieke bloot te stel.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES   Thu Feb 18, 2010 10:17 am

KVB000000002 skryf:
E-Pos van 'n vriendin ontvang:

"Hi almal, ek weet nie wie van julle het gister aand na Carte Blanché gekyk nie maar dit waaroor hulle berig het maak n mens nogal bang, ek is nie van natuur n bang mens nie maar vir julle onthalwe -wees maar versigtig.Dit het gehandel oor hoe die polisie jou hanteer as hulle jou na n sekere tyd in die aand op die paaie kry (In die meeste gevalle was dit na middernag maar soms was dit so vroeg soos Tien uur in die aand)

Dit wil voorkom dat die SAPS enige iemand of Kar na n sekere tyd in die aand as verdag beskou en hulle hanteer jou ook dan ook so.Nie eers ons klein plattelandse dorpies is kwyt gestel nie want n soort gelyke ding het in Fochville oor die naweek gebeur waar hulle n laaitjie gearresteer het en aangehou het oornag. Hulle het self sy kar gebruik om op n “joyride” te gaan en duisende rande se CD is ook nou weg. Nadat hulle terug gekeer het polisie stasie toe het hulle sy kar gelos met al die deure oop en die sleutel nog in die “ignition” gelukkig was die laaitjie se pa hulle naby die polisie stasie (hulle was toegang geweier om hulle seun te sien) en het die kar gevat sonder dat die SAPS dit agter gekom het.

In my opinie lyk dit soos n onoffisiële klok maatreël wat die SAPS in gestel het soos die aand klok reël wat in die apartheids jare bestaan het.
Wat dit ook al is vermy as julle kan om laat/vroeg oggend op straat te wees."[/i]

pig pig pig


Dit is 'n tendens en dit gaan sekerlik nog erger word
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES   Today at 11:52 pm

Terug na bo Go down
 
POLISIE SKURKE TEIKEN NOU BLANKES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: