IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Regering wil nou privaatpensioene begin tap Vrydag,

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Regering wil nou privaatpensioene begin tap Vrydag,   Fri Mar 05, 2010 9:11 pm

05 Maart 2010 10:30 Praag


Ebrahim Patel
Die ANC-minister van ekonomiese ontwikkeling gaan maniere bekyk waarop die R1,5 triljoen wat in privaat- en regeringspensioene belê is, vir "ontwikkeling" gebruik kan word. Waarskynlik sal sulke "ontwikkelingsprojekte" deur begungstigdes van Swart Ekonomiese Bemagtiging en swart sakemanne na aan die ANC bedryf word.

Die sakekoerant Business Day berig in vandag se uitgawe dat die minister van ekonomiese ontwikkeling, Ebrahim Patel, afreefondse wil gebruik om sy strategiese plan, wat vandeesweek in die parlement ter tafel gelê is, te verwesenlik.

'n Idee wat die rondte doen, is dat pensioenfondse verplig kan word om 'n gedeelte van hul bates in 'n sogenaamde "ontwikkelingseffek" te belê. Veral Cosatu is ten gunste van so 'n maatreël om aftreefondse te dwing om in swart ondernemings te belê.

Patel se strategiese plan sluit verder die herontplooiing van fondse wat deur die Openbare Beleggingskorporasie bestuur word in. 'n Gedeelte van aftreefondse van staatsamptenare en die Werkloosheidsversekeringsfonds sal sodoende vir "ontwikkeling" aangewend word. Volgens die strategiese plan, "beheer privaatsektoraftreefondse 'n uitgebreide bateversameling en beleggings in alle sektore van die ekonomie. Daar is ruimte om die vlak van ontwikkelingsbefondsing te verhoog wat uit dié bate- en beleggingsversameling afkomstig is.

"Beskikbare opsies sluit 'n regeringsontwikkelingseffek in; asook ander meganismes wat 'n gedeelte van beleggings na ontwikkeling kanaliseer. Die departement sal gepaste meganismes identifiseer om sulke beleggings op 'n verantwoordelike wyse te benut en om groter veiligheid aan lede van aftreefondse te bied."

Die private beleggingsnywerheid het versigtig op dié voorstelle gereageer. Hoewel die nywerheid in beginsel beleggings in ontwikkelingsprojekte steun, sou dit nie ten gunste wees van verpligte beleggings in bepaalde instrumente of maatskappye nie.

Die uitvoerende hoof van die Spaar- en belegginsvereniging, Peter Dempsey, het hom soos volg uitgelaat: "Indien die regering 'n staatseffek met 'n soewereine gradering sou uitreik wat 'n markverwante opbrengs bied, sou dit 'n aantreklike belegging wees en sou daar geen behoefte wees om dit 'n verpligte belegging te maak nie."

Volgens Craig Aitchison, hoof van Ou Mutual se aktuariële en aftreefondskonsultante, sou 'n verpligte belegging van slegs 5% in sulke effekte 'n bedrag van R70 miljard "ontsluit".

'n Ontwikkelingspaneel gaan deur Patel saamgestel word, wat ekonomiese navorsers en "ontwikkelingspraktisyns" sal insluit.

Patel se departement is besig om al hoe meer invloed in die ANC-regering te verkry. Tans beheer sy departement die NOK (Nywerheidsontwikkelingskorporasie), Khula-ondernemingsfinansiering en die Suid-Afrikaanse Mikrofinansieringsfonds. Staatsinstellings beheer reeds honderde miljarde rande aan bates en beleggings en Patel wil dié fondse op 'n "gekoördineerde wyse" vir ontwikkeling aanwend.

Volgens Sapa, gaan sy departement "op plaaslike vlak daarna streef om 'n beleidsraamwerk te skep waardeur entrepreneurs, veral swart entrepreneurs, na die hoofstroomekonomie gebring kan word".

Voeg nieuwe reactie toe
Je plaatst een reactie als een Gast. Optioneel: Hieronder inloggen.


Abonneren op alle reacties per e-mail

Deel met Share this comment on...Opties configureren...Plaats als Gast
17 reacties
Sorteren op Nu populairMeest gewaardeerdNieuwste eerstOudste eerst Reacties per e-mail ontvangen Abonneren via RSS
des1 3 uur geleden

Gaan weer probeer. Elke persoon wie bydra tot 'n pensioenfonds is 'n aandeelhouer van die fondsmaatskappy. As aandeelhouers kan hulle enige besluit van die maatskappy veto, mits hulle genoeg stemme daarvoor kry. Onthou, hierdie houtkoppies begin met 5%...dan 10%...dan verloor hulle al jou geld en se jammer, dit is hioe beleggings maar gaan. Wanneer het die anc al ooit iets positief laat groei?
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden des1 3 uur geleden

Moderator waar is my laaste kommentaar?
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Spokkel 3 uur geleden

Vader, wat volgende? Net sodra mens dink hulle is klaar vind hulle iets anders om te breek.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden kapenaar 6 uur geleden

Dit raak nou tyd dat ons ophou baklei met die springkane, en liewer begin saamstaan en onderhandel oor ons eie stukkie grond. Met ons kennis en geld kan ons sommer binne 10 jaar 'n baie gesonde ekonomie bou.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Riempies 8 uur geleden

doringroos liked this.


Dr. Dan Roodt - hierdie inligting moet so gou moonrlik na die buiteland toe deurgegee word - voor die kwaad gedoen is - dan is dit te laat.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden des1 8 uur geleden

So lyk die Blanke se toekoms is NSA:

Stig jou eie onderneming.
Neem net Blankes in diens.
Koop net by Blanke besighede.
Onthou jou belastinggeld - munisipaal en persoonlik - en betaal dit in 'n Trust in.
Hou op om geld te gee vir enige nie-Blanke wat bedel.
Steun organisasies soos Praag ens wie vir die Blanke staan.
Vertel so veel mense wat jy kan in die buiteland wat hier aangaan.
Soos met enige parasiet - smoor die bliksems dood in hulle eie gulsigheid.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden doringroos 5 uur geleden in reply to des1

des1, Plaas dit op 'n plakkaat sodat ons dit oral kan versprei. Wat julle moet besef, die volk slaap! Ek werk saam met 40 blankes, dieselfde soort agtergrond en ouderdom as ekself, en NIE EEN is bewus van wat in Afrikanergeledere gebeur nie. Hulle wil ook nie daaroor gesels nie. Vrees, skuldgevoel, weet nie wat die rede vir die apatie is nie. Dis ondraaglik. Hulle kyk nie eintlik nuus nie, luister nie nuus nie, lees nie koerante nie. Die wat wel lees stel belang in heeltemal ander beriggewing en vermy Afrikaner/Boere aksies. Dit ruik seker sleg.My seun en sy meisie wat bewus van en aktief is in die politiek het PRESIES dieselfde ondervinding by hulle werkplekke.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden henkvanaswegen 8 uur geleden in reply to des1

Ek hoop ter harte die blankes neem notusie van wat jy hier sê
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Germaan 8 uur geleden

Diefstal in die NSA het nou ‘n nuwe dimensie gekry.
Die krimineel-korrupte swart rassistiese regime gaan nou te ver!
Hierdie Sub Sahara barbaarse gespuis kon nog nooit iets op eie houtjie verrig nie.
Hulle sal ALTYD veragte parasiete bly.
Ek weet dis al amper te laat, maar Blankes sal hul kinders MOET leer en inspireer om van baie jongs af in sg “blue chips”, hier en oorsee te bele sodat hul op hul oudag van belastingvrye dividende kan leef en niks aan die lui en useless gepeupel hoef uit te deel nie.
Die multi-mijarder Warren Buffet doen presies dit al vir dekades lank!
Blankes sale alhoemeer entrepreneurs moet word en familiebesighede stig.
Die tyd om jou perels voor die swarte te werp is verby!
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden witbeer 8 uur geleden

Ek is bly nou kan Juli aaaas ook bietjie ontwikkel word. Nuwe benzies en beemers vir almal, wonderlik!
weereens WIT geld wat die KFC brigade moet help want hulle is te slapgat om enige iets te maak werk. Vat julle witgeld en plaas dit in die "Isle Of Man" uit die swart bedelende, stelende kloue van die pre-adamiete. As daar nie meer is nie kan Kees se kjenners nie meer steel nie en dan vreet hulle mekaar op.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Riempies 8 uur geleden

Patel wil nou met vuurhoutjies in ammunisiefabriek begin speel
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden des1 8 uur geleden in reply to Riempies

Ai Riempies , beter kon ek dit nie stel nie. Laat my dink aan Tolla se fliek toe hulle die capie gevra het om die berg by Clanwilliam met Polyfiller reg te maak sodat hulle iets daarop kan uitkerf. Patel probeer nou dieselfde doen.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Riempies 8 uur geleden in reply to des1

Met hierdie storie moet daar kortmette gemaak word - ons kan nie toelaat dat bejaardes deur hier aasvoels van hulle finansiele sekuriteit beroof word nie - ek gaan Maandag iemand sien om my te raad te hoe om hierdie jongste gewetenloosheid van die ANC te stop - met so iets kan n mens nie wag nie - want voor ons ons oe uitvee is die geld verduister veral as daar n Indier by betrokke is.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Mauser 8 uur geleden in reply to Riempies

Maak dit 'n lekkende Gas Aanleg,.....
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden frikkiebotes 9 uur geleden

Die ANC het nou soos n sprinkaan alles verorber,nou wil hulle nog die pensioenne ook opvreet.Ons moet begin om ons geld in rekenings te bele oorsee
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden Joseph 9 uur geleden

Selfs ons gepensioneerdes en ou mense moet dit nou ontgeld. Dit is darem verskrikkelik om te dink dat die geld wat jy jou hele lewe opgespaar het ook nou gaan om Malema en kie se luukse lewens te finansier terwyl hulle self van almoese met lewe.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden rooikop 10 uur geleden

Nadat Sanlam, Old Mutual en diesulkes reeds 'n groot gedeelte van die fondse deur wanbestuur "gesteel" het, nou wil die regering die bietjie wat oor is ook deurbring. Sanlam sal dan kan s^e "Die staatseffekte het nie voldoende opbrengs gelewer nie, jou geld is nou net die helfte werd van dit wat jy bel^e het. Jammer" in plaas van om hulle werk te doen en die goed behoorlik te bel^e.

Die BEE verkwisters sal natuurlik ook nie met die geld omgaan asof dit hul eie is nie - dit sal weer in korrupte tenders ingaan waarvan die uitkoms waardeloos is (swak vakmanskap ens)

Net nog 'n slenter van die geldmag om ALLES wat jy verdien het deur jou sweet te vat op wettige maniere sodat ons hulle slawe kan wees.
MarkeerLikeBeantwoordenBeantwoorden
Loading comments...
Problems loading Disqus?
Loading comments...
Problems loading Disqus?
KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS
Volgende >



--------------------------------------------------------------------------------

Verwante artikels:


Yahoo gaan Twitter (2010-02-25)Elektrisiteitspryse skiet die hoogte in (2010-02-25)Nersa se besluit teleurstellend (2010-02-24)Marcus sê nasionalisering is 'mal' (2010-02-24)Maroga was oneerlik sê Eskom (2010-02-24)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Regering wil nou privaatpensioene begin tap Vrydag,
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: