IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GROND-EISE OP YS- ANC LOOP UIT GELD UIT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GROND-EISE OP YS- ANC LOOP UIT GELD UIT   Sun Feb 28, 2010 9:28 pm

"Minister sit swart grondbesit op ys
2010/02/27 09:41:00 PM


Die oordrag van 30% van alle landbougrond na swart mense teen 2014 word weens ’n tekort aan geld op die agtergrond geskuif.

Feb 27 2010 21:45



Hennie duvenage in Kaapstad

hennie.duvenage@sake24.com

Die oordrag van 30% van alle landbougrond na swart mense teen 2014 word weens ’n tekort aan geld op die agtergrond geskuif.

Die aandag van die departement van landelike ontwikkeling en grondsake is nou op die heropbou van plase wat weens grondhervorming vervalle geraak het.

Mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Vrydag tydens Agri SA se bedryfs- en boerontwikkelingskonferensie gesê daar is nie R72 miljard beskikbaar om die mikpunt, om 30% van landbougrond oor te dra, te haal nie.

Die departement gaan nou eerder R4 miljard van sy begroting oor ’n tydperk van drie jaar gebruik om die string plase wat ná oordrag vervalle geraak het, weer op te bou.

Nkwinti sê verskeie programme deur die regering om grond van een groep na ’n ander oor te dra, het egter onsekerheid en spanning te weeg gebring. Boere op wie se grond daar eise was, het in onsekerheid geleef en hulle het geen verdere beleggings op die plase gedoen nie terwyl diegene wat die eise ingestel het, ongeduldig begin raak het omdat daar met die afhandeling van hul eise gesloer is.

In die proses het baie regeringsgeld verlore gegaan en daar is nou besluit om ’n ander koers in te slaan en eerder te fokus op die ontwikkeling van die grond wat reeds oorgedra is.

Daar word egter besef dat dit nie net oor geld gaan nie, maar ook oor kennisoordrag omdat min van die bevoordeeldes boerderykennis het.

Nkwinti het laat blyk dat hulle graag met kommersiële boere vennootskappe wil sluit eerder as om van voorligtingsbeamptes en konsultante gebruik te maak.

Hy het veral sy oog op afgetrede kommersiële boere wat nie bang is om ’n oorpak en waterstewels aan te trek en te sê, “kom manne, dít is hoe ons dit doen”, nie.

Hy het beklemtoon dat die koersverandering polities bestuur sal moet word om aan mense te verduidelik dat dit nie haalbaar is om ’n plaas te kry as hulle nie weet hoe om dit te bewerk nie.

Die heropbou-proses moet egter gepaard gaan met die aanleer van produksie-dissipline en erkenning van die regte van werkers. Hy het ook verwys na staatsgrond wat tans ongebruik lê en ook vir die sluiting van strategiese vennootskappe met kommersiële boere gebruik gaan word.

Nkwinti sien dit ook as prioriteit om die rasse-element in die landelike gebiede te ontlont deur die samewerking tussen wit en swart mense met vennootskappe.

“Boere kan dit doen, want hulle ken swart mense soos niemand anders nie,” het Nkwinti gesê.

“As ons dit nie doen nie, het ons kinders nie ’n toekoms nie. Dr. Anton Rupert het al gewaarsku dat as die mense nie iets het om te eet nie, kan ons nie slaap nie.

“As die swart mense nie kan produseer nie, sal hulle die lewe onaangenaam maak.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GROND-EISE OP YS- ANC LOOP UIT GELD UIT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: