IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MALEMA KLA SY HANDTEKENING IS VERVALS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MALEMA KLA SY HANDTEKENING IS VERVALS   Sun Feb 28, 2010 9:24 pm

Die "Joernalis" wat Malema beweer sy handtekening "vervals" het- het seker nie baie gesukkel om 'n kruisie te "vervals" nie!

"Malema: ‘Joernalis het my handtekening vervals’
2010-02-28 18:31



Wema – Die omstrede ANC-jeugleier, Julius Malema, het Sondag gesê dat ‘n joernalis sy handtekening vervals het met die doel om hom (Malema) in ‘n slegte lig te plaas.

“Ons sal nie vernietig word deur die koerante (media) nie. Hulle gebruik net my naam om koerante te verkoop. Die joernalis het my handtekening vervals om my sleg te laat lyk,” het Malema in Wema, Durban gesê.

Die City Press het berig dat Malema die afgelope week vir die media gelieg toe hy op ’n mediakonferensie gesê het hy het geen aandele in ’n maatskappy met winsgewende staatstenders in Limpopo nie.

Volgens die koerant het Malema ook gelieg toe hy ontken het dat hy dokumente onderteken het om ’n bestuurslid van SGL Engineering Projects te word. Hy was glo in Mei verlede jaar nog direkteur van SGL.

Registrasiedokumentasie toon dat Malema 70% van SGL besit.

Volgens Malema is hierdie tipe beriggewing glo daarop gerig om die ANC-jeugliga te vernietig.

“As ek iets verkeerd gedoen het kan president Jacob Zuma se regering my in hegtenis neem. As ek iets verkeerd gedoen het, moet ek vervolg word,” het Malema gesê.

“Die jeugliga sal nooit vernietig word nie. Ons steel nie van arm mense nie want ons is kinders van daardie wat gesukkel het tydens apartheid.”

Malema het nie gesê of hy ‘n saak teen die joernalis aanhangig sal maak nie.

– Sapa"


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MALEMA KLA SY HANDTEKENING IS VERVALS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: