KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: AND RATCONTROL Tue Aug 24, 2010 8:58 pm | |
| THIS ANC RATS ARE JUST A BUNCH OF HOOLIGANS THAT DOES NOT KNOW THE FIRST THING ABOUT RUNNING A COUNTRY.
Six rocket launchers missing from SANDF 2010/08/24 http://www.theherald.co.za/article.aspx?id=598021
SIX rocket launchers and four mortars are among weaponry that has gone missing from SA National Defence Force arsenals over the past year, Defence and Military Veterans Minister Lindiwe Sisulu revealed today (August 23).
The missing launchers include three 88mm anti-tank weapons, which can be used to knock out armoured vehicles.
In a written response to a parliamentary question, Sisulu gave details of weapons that had “been stolen or gone missing” from the SANDF over the past three years.
According to a table included in the reply – titled “Firearm losses of the DOD [department of defence]” – weapon losses during 2009 included: – five 9mm pistols; – six 5.56mm rifles; – seven 7.62mm rifles; – one 7.70mm rifle; – six 0.22 (inch) rifles; – four 60mm mortars; – one 81mm mortar; – three 88mm rocket launchers; – two 40mm rocket launchers; and – one 70mm rocket launcher.
The table did not indicate whether the stolen or missing launchers and mortars included rockets and shells.
The losses were “alarming”, Freedom Front Plus MP Pieter Groenewald, who posed the question to Sisulu, said today.
“It is alarming to see these figures. The fact that 88mm rocket launchers, which can be used against tanks and vehicles, have been stolen is quite disturbing.
“The question is: What do those who have these weapons want to use them for? What will people do with these rocket launchers?” Groenewald said the reply also showed a total of 87 7.62mm rifles and 47 5.56mm rifles had been stolen from the SANDF since 2007.
“If we look at cash-in-transit heists, these are exactly the sort of weapons criminals use.”
He said an investigation was needed to see if this was the case, and blamed the weapon losses on “poor management and control” in the SANDF.
In her reply, Sisulu said “all possible physical measures” were in place to secure weapons in SANDF storage.
“With regard to losses, regular inspections are done as part of unit standing orders to effectively verify and control weapons.
“Stock verification is done on a regular basis to ensure compliance with requirements of policy and a central fire arms control register is kept and verified with the [SA Police Service] fire arms control register as a measure to control losses,” she said.
Jane’s Defence Weekly correspondent Helmoed Heitman told Sapa the 40mm rocket launchers were probably in fact grenade launchers, and were the most worrisome of the missing weapons.
“The grenades are still in production,” he said.
The 88mm rocket launchers on the list of missing weapons probably referred to the “old 3 1/2-inch bazooka”, which had long been out of service.
“I suspect these were grabbed as souvenirs,” he said.
The ammunition for such bazookas was no longer manufactured, but the weapon was capable, in the hands of someone who knew what they were doing, of “blowing up a car or knocking a hole through a wall”.
Heitman said the 70mm rocket launcher, as described in the table, baffled him.
“The only 70mm part I can think of is the rocket launch tube on the Rooivalk helicopter,” he said.
In her written reply, Sisulu said she was not prepared to make a statement on the missing weapons.
Heitman said SANDF ammunition and weapons stores were “pretty highly controlled”.
“The problem is probably at a unit level. They [the SANDF] are supposed to have tight control, but some stuff does go missing. We’re not among the worst in the world.
“Over the past 15 years, we’ve had more stuff gone missing than we should have,” he said.
Tientalle wapens uit weermag-arsenale gesteel 2010-08-24 http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...steel-20100823
Tientalle outomatiese aanvalsgewere, wat toenemend in rooftogte en plaasaanvalle gebruik word, is die afgelope drie jaar uit die weermag se arsenale gesteel.
Afgesien van dié R1- en R5-aanvalsgewere is daar ook vyf mortiere en ses vuurpyllanseerders gesteel.
Dié gegewens blyk uit die antwoord op ’n skriftelike vraag in die parlement aan me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, deur mnr. Pieter Groenewald, VF+-woordvoerder oor verdediging.
Dit is nie duidelik of die vermiste mortiere mortierbuise of mortierbomme is nie.
Volgens Groenewald getuig die verliese aan 183 vuurwapens uit die weermag se store sedert 2007 van swak bestuur en beheer.
Sisulu se verduideliking dat alles moontlik gedoen word om die wapens te bewaar, dui volgens hom dat dit in die toekoms eenvoudig vir lief geneem moet word as wapens desondanks gesteel word.
Die meeste van die wapens – 142 – is in 2007 gesteel, met sewe in 2008 en 36 verlede jaar.
Daar is tot dusver vanjaar net een wapen gesteel.
Volgens mnr. Helmoed-Römer Heitman, militêre kenner, is daar ten minste ’n aanduiding dat daar ’n drastiese afname in die diefstalle sedert 2007 was.
Hy stem saam dat veral die gesteelde R5-aanvalsgewere kommerwekkend is.
Voornemende misdadigers kan boonop 5,56 mm-ammunisie by enige jaggeweerwinkel koop vir dié wapens.
Die R1-aanvalsgewere is veronderstel om reeds van diens in die weermag onttrek te wees.
Sisulu se antwoorde dui nie aan waar die wapens gesteel is nie.
Heitman vermoed van die wapens was dalk juis vir vernietiging geberg en dat dít is waar dit weggeraak het.
Dieselfde geld die 15 .22-gewere, wat destyds hoofsaaklik deur skoolkadette vir basiese skietoefening gebruik is.
Die kommando’s het destyds dié gewere op hul inventarisse gedra en die vermiste gewere word vermoedelik opgemerk namate die laaste van die nou ontbinde kommando’s se administrasies afgehandel word.
Volgens Heitman is die 40 mm-vuurpyllanseerder op Sisulu se lysie vermoedelik ’n granaatlanseerder en/of dié projektiele.
Heitman is egter in die duister wat die diefstal van ’n 70 mm-vuurpyl betref aangesien net die Rooivalk-aanvalshelikopter dié wapen gebruik.
“Dit is so lank soos ’n mens, so ek weet nie hoe word so iets gesteel nie. Ek vermoed dit het eerder iewers in die logistieke stelsel van die weermag ‘verlore’ geraak,” het Heitman gesê.
Weermagwapens in aanvalle gebruik 2010-08-24 http://www.volksblad.com/Suid-Afrika...eel-20100823-2
Dosyne outomatiese aanvalsgewere, wat toenemend in rooftogte en plaasaanvalle gebruik word, is die afgelope drie jaar uit die weermag se arsenale gesteel.
Afgesien van dié R1- en R5-aanvalsgewere is daar ook vyf mortiere en ses vuurpyllanseerders gesteel.
Dié gegewens blyk uit die antwoord op ’n skriftelike vraag in die parlement aan me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, deur mnr. Pieter Groenewald, die VF+ se woordvoerder oor verdediging.
Dit is nie duidelik of die vermiste mortiere die mortierbuise is en of dit mortierbomme is nie. Die twee kan net saam gebruik word.
Volgens Groenewald getuig die verlies van altesaam 183 vuurwapens uit die weermag se store sedert 2007 van swak bestuur en beheer by die veilige bewaring van wapens.
Sisulu se verduideliking dat alles moontlik gedoen word om die wapens te bewaar, dui volgens hom dat daar in die toekoms eenvoudig vir lief geneem moet word as wapens gesteel word.
Die meeste van die wapens – 142 – is in 2007 gesteel, 7 in 2008 en 36 in 2009. Daar is tot dusver vanjaar net een wapen gesteel.
Volgens mnr. Helmoed-Römer Heitman, ’n militêre kenner, is daar ten minste ’n aanduiding dat daar ’n dramatiese afname in die diefstalle sedert 2007 was.
Hy stem saam dat veral die gesteelde R5-gewere kommerwekkend is.
Voornemende misdadigers kan boonop 5,56 mm-ammunisie by enige jaggeweerwinkel vir dié wapens koop.
Die R1-gewere is veronderstel om reeds aan diens in die weermag onttrek te wees.
Sisulu se antwoorde dui nie aan waar die wapens gesteel is nie. Heitman vermoed van die wapens was dalk juis vir vernietiging geberg en dat dít is waar dit weggeraak het.
183 vuurwapens is sedert 2007 uit die weermag se store gesteel.
http://www.theherald.co.za/article.aspx?id=598021
POST SUBMITTED BY: CFC NEWSROOM W-CAPE. |
|