IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 STAKERS PLUK KINDERS ROND

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: STAKERS PLUK KINDERS ROND   Tue Aug 17, 2010 2:18 am

DIE KLOMP STAKENDE ONDERWYSERS WIL SEKER HE DAT ONS SKOLE SOOS HULLE S`N MOET LYK. N MENS IS TE BANG OM JOU KINDERS SKOOL TOE TE STUUR, WANT JY WEET NIE WANNEER DIE KLOMP BARBARE OP HULLE SKOOL GAAN TOESAK NIE.



Chaos het gisteroggend by verskeie skole in die Vaaldriehoek uitgebreek toe stakende onderwysers leerlinge en ander onderwysers geïntimideer het.

Beeld het verneem daar was wanorde en in sommige gevalle is skade aangerig by skole soos die Hoërskool Vereeniging, die General Smuts High School, Riverside High, Selborne Primary en die Laerskool Handhawer.

Ooggetuies vrees viktimisasie en aanvalle en wou nie hul name genoem hê nie.

’n Gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vereeniging het gesê hulle was besig om toets te skryf toe sowat 100 betogers, vermoedelik onderwysers van ander skole, by die klaskamers ingestorm en hulle begin rondruk en -stamp het. Hulle is aangesê om almal na die paviljoen te gaan.

Volgens die seun was die betogers aggressief en het vuvuzelas en stokke gehad.

Die seun het beweer hy het gesien hoe van die stakers ’n onderwyseres in die gesig klap en hul toetse opskeur.

’n Ma van ’n 17-jarige leerling het in e-pos aan Beeld gesê haar dogter was histeries toe sy haar gebel het. “Die kinders is gedreig dat hulle sal seerkry as hulle hul ouers bel. Ek sit 15 km van die skool af en dit voel of ek van my kop af wil raak.”

’n Onderwyser aan General Smuts High het vertel hoe betogers die skool se heining geknip en platgetrap het om toegang te kry. Dié groep het onder meer sambokke gehad, vensters gebreek en asblikke van die eerste verdieping afgegooi.

“Ek is uitgekryt vir ’n rassis en ’n betoger het aan my gesê dit is nie meer die apartheidsera nie en dat dit (die betoging) niks met my te doen het nie.”

Beeld het verneem tientalle leerlinge en onderwysers is uit vrees vir hul veiligheid vroeër huis toe. Van hulle is ook te bang om vandag terug te keer nadat van die stakers gedreig het om skole af te brand.

Dié onwettige optrede is in stryd met die besluit wat staatsdiensvakbonde vroeër geneem het om voorlopig net een dag (verlede Dinsdag) te staak.

Die vakbonde kondig vandag aan of hulle die staat se aanbod van ’n 7%-salarisverhoging en ’n behuisingstoelae van R700 per maand aanvaar.

Mnr. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), het sy skok en teenkanting teen die “barbaarse optrede” uitgespreek.

Hy het skole wat lede van Fedsas is aangeraai om die polisie se hulp in te roep. As daar ’n noodsituasie is, moet beheerliggame skole sluit en ’n hofbevel teen die betogers kry.

Mnr. Charles Phahlane, woordvoerder van die Gautengse onderwysdepartement, het gesê die departement veroordeel die ontwrigting en die vernietiging van skooleiendom ten sterkste.

- Kontak Beeld vandag as daar onwettige optrede by jou skool is. SMS na 41915, stuur e-pos na nuus@beeld.com of bel 011 713 9182.


http://www.beeld.com


"POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKANTOOR VAALDRIEHOEK"




Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
STAKERS PLUK KINDERS ROND
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: