IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 R350 vir ma se geskenk: Man gaan geld vir seun vat

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: R350 vir ma se geskenk: Man gaan geld vir seun vat   Mon Aug 16, 2010 4:08 pm


Hy gaan eersdaags al die pad Sannieshof toe ry om vir CJ Hepburn R350 te gaan gee, het mnr. Evert Visser (40), ’n klanteverhoudingsbestuurder by ’n winkelsentrum in Pretoria, gesê.

CJ (16) was verlede week alleen by die huis met griep toe twee inbrekers hom oorval het.

Een het hom met vermoedelik met ’n moersleutel geslaan en hy het sy bewussyn verloor.

Die aanvallers het toe die huis geplunder en op sy spaargeld afgekom.

CJ het maande lank aan dié R350 gespaar om volgende maand vir sy ma, Annette, parfuum vir haar verjaardag te koop.

Visser het eergister van CJ se verlies gelees en in ’n e-pos aan Beeld gesê hy het met “hartseer” die verhaal gelees.

Visser het gister gesê sy ma, me. Jacoba Olwagen (63), en haar vriend, mnr. Hannes Noeth (70), is vroeër vanjaar in die vroeë oggendure in hul huis in Hotazel naby Kuruman oorval en beroof.

Olwagen is met ’n mes teen haar keel gedreig en Noeth se kakebeen moes geopereer word nadat dit op vier plekke afgeskop is.

“Ek is bereid om hierdie gesteelde geld vir CJ terug te gee.

“Ek doen dit met baie liefde omdat ek kan verstaan hoe graag hy vir sy ma die parfuum vir haar verjaardag wou koop,” het Visser gesê.

CJ het gistermiddag gesê sy sig is steeds aangetas weens die harde hou teen sy slaap.

“Ek is regtig bly oor die geld.” Hy egter gaan nou ’n nuwe geskenk-idee moet kry, want sy ma weet nou van die parfuum, het hy bygevoeg.


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
R350 vir ma se geskenk: Man gaan geld vir seun vat
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: