IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 G'n borg meer vir pa wat baba vermoor

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: G'n borg meer vir pa wat baba vermoor   Mon Aug 16, 2010 4:06 pm


'n Pa wat teregstaan op aanklagte van moord op sy eie kind se borg is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria teruggetrek.

'n Lasbrief is met die vorige hofverskyning vir mnr. Nolan Baron Schoeman se arrestasie uitgereik toe hy nie opgedaag het nie.

Schoeman staan saam met die baba se ma, me. Marissa Johanna Rudman, tereg op 'n aanklag van moord en twee van kindermishandeling.

Luidens die staat se akte van beskuldiging het die twee hul baba, Wade Baron Schoeman, van 26 Maart tot 4 April verlede jaar so ernstig aangerand dat hy op 7 April verlede jaar dood is.

Die klag van kindermishandeling behels dat hulle die baba na bewering van 1 Februarie tot 4 April 2009 mishandel of toegelaat het dat hy mishandel is.

Die paartjie het ’n ander minderjarige seun by geleentheid van Desember 2006 tot April 2009 mishandel, beweer die staat.

Die paartjie woon glo sedert Desember 2006 saam.

Wade is op 4 April 2009 in die Steve Biko-hospitaal in Pretoria opgeneem, glo met veelvuldige beserings, onder meer ’n voorarmfraktuur en breinbloeding.

Die staat beweer Rudman en Schoeman het toe verskillende verduidelikings van dié beserings gegee.

’n Kopbesering was die oorsaak van die baba se dood.





Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
G'n borg meer vir pa wat baba vermoor
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: