IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Twee uit polisie ontslaan oor vrou verkrag is

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Twee uit polisie ontslaan oor vrou verkrag is   Mon Aug 16, 2010 4:00 pm


Twee polisiemanne is uit die polisie ontslaan nadat ’n Oos-Randse ma verkrag is terwyl sy saam met een van hulle na ’n polisiekantoor gery het.

Studentekonst. Mashaba van die Kempton-Park-polisiekantoor is gister tydens ’n interne polisieverhoor skuldig bevind aan die verkragting van mev. Martie Olivier (29) in Oktober verlede jaar, asook regsverydeling.

Sy kollega ao. Molokomme is aan regsverydeling skuldig bevind.

Die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) kon nie gisteraand die skuldiges se voorname verstrek nie.

“Die vraag is nou net wanneer Mashaba gearresteer en vervolg gaan word,” het mev. Delia de Vries van die regsfirma De
Meyer & De Vries in Johannesburg, die Oliviers se regsverteenwoordiger, gisteraand gesê.

Mnr. Moses Dlamini, woordvoerder van die OKD, het gesê die besluit om Mashaba en Molokomme te vervolg al dan nie berus by die direkteur van openbare vervolging (DOV).

“Die OKD het sekere aanbevelings gemaak, maar die DOV moet alle faktore en getuienis in ag neem voordat hulle ’n besluit oor vervolging neem,” het Dlamini gesê.

“Ons is baie tevrede met die uitkoms van die interne verhoor. Ons hoop dat die strafsaak dieselfde uitslag sal hê.”

Hy het bevestig dat Mashaba en Molkomme albei permanent uit di e polisie ontslaan is.

Mev. Olivier, ’n ma van drie jong kinders, is in Oktober verlede jaar herhaaldelik verkrag toe twee polisiebeamptes in uniform haar en haar man, Sarel, in Kempton Park voorgekeer het.

Olivier se nagmerrie het begin toe haar man in ’n huis se oprit ingedraai en toe agteruit gery het om ’n U-draai te maak.

’n Gemerkte polisievangwa het voor die egpaar se motor stilgehou.

De Vries, wat die hofverrigtinge bygewoon het, het gesê Molokomme het mnr. Olivier uit sy motor geruk en in die vangwa gegooi.

Volgens haar is Molokomme daarvan aangekla dat hy mnr. Olivier in die vangwa gegooi het sonder om hom te arresteer.

De Vries het gesê mev. Olivier kry steeds intensiewe sielkundige behandeling.



Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Twee uit polisie ontslaan oor vrou verkrag is
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: