IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SAUK versmoor Afrikaans subtiel

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: SAUK versmoor Afrikaans subtiel   Mon Aug 16, 2010 3:52 pm




Die sogenaamde nasionale uitsaaier, die SAUK – of dan die SABC, soos die nuwe regering dit graag genoem wil hê – het weer op Afrikaans toegeslaan, en dit lyk vir my niemand het dit agtergekom nie. Altans, nie waarvan ek bewus is nie.

Op SABC3 was daar soggens tussen 06:30 en 07:00 ’n nuusbulletin in Afrikaans. Baie mooi en baie lekker, dankie, uitsaaier. Ek het nou een oggend op dié kanaal ingeskakel om na die nuusbulletin te kyk, maar daar was net ’n herhaling van ou Engelse programme.

Een telefoonoproep na die SAUK, en wat hoor ek? “Nee, meneer, dié Afrikaanse bulletin is gestaak. Jy moet maar self vir SABC3 vra hoekom.”

Ja, hoekom, SABC3?

Tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi was die gort ook in verskeie kringe gaar oor die slagspreuk “Feel it. It is here”. RSG is nou so gaaf om bykomende lesse in verskeie skoolvakke vir gr. 12-leerders aan te bied, maar o tog, die advertensie daarvoor word afgesluit met, raai, “Feel it. The SABC is here”. Kan julle tog nie ’n slag na die ou waardes terugkeer en nét Afrikaans praat nie? Moet ons tevrede wees met dié subtiele versmoring van Afrikaans?

Hennie Pienaar

Bellville

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SAUK versmoor Afrikaans subtiel
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: