IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 See eis gesin se ‘baby’ by Houtbaai

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: See eis gesin se ‘baby’ by Houtbaai   Mon Aug 16, 2010 3:48 pm



Kaapstad

’n Jong man het Vrydagaand verdrink toe hy ’n ander man, wat glo onwettig kreef geduik het, by Houtbaai uit die see op die rotse wou help en ’n brander hom afgeslaan het.

Mnr. Barno Silva (21) se lyk is Saterdagoggend onder die water by die rotse tussen Duiker-eiland en Karbonkelberg gevind.

Silva en ’n groep jong mans het Vrydagmiddag saam met ’n groep duikers na die rotse gegaan, het me. Esther Braaf (43), sy niggie, Saterdagaand gesê. Dié wat nie duikers is nie, dra glo die sakke kreef en die duikpakke.

“Barno het probeer om een van die duikers uit die water op die rotse te help toe ’n brander hom afslaan. Die duiker kon Barno egter nie help nie, want die see was te rof,” het sy gesê.

Een van die ander jong mans het dadelik Barno se familielede gaan roep. “Hy was nie ’n goeie swemmer nie. Ons het geweet hy sou dit nie maak nie.”

Die Nasionale Seereddingsinstituut is omstreeks 17:15 van die voorval verwittig. Twee reddingsbote van Houtbaai en een van Kommetjie is na die plek waar die drenkeling was. Polisieduikers en lede van Kaapstad brand-en-redding, Metro ambulans- en reddingsdienste en plaaslike gemeenskapsveiligheid het help soek.

Hulle kon Silva teen donker nie vind nie en is Saterdagoggend vroeg terug om verder te soek. Sy lyk is gevind naby die plek waar hy laas gesien is.

“Berno was die baby,” het Braaf gesê. “Hy het swaar grootgeword, maar hy was ’n baie goeie kind.”

Silva laat twee broers en sy tannie, wat hom grootgemaak het, agter. Hy laat ook die vier niggies en twee nefies, wat saam met hom grootgeword het, agter.

Die polisie sal ’n lykskouing laat uitvoer, het ao. Tanya Lesch, polisiewoordvoerder van die Houtbaai-polisie, gesê.


- Die Burger


e-pos artikel Druk artikel KRY DIE BURGER OP: Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
See eis gesin se ‘baby’ by Houtbaai
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: