IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Reitz-vier wil appelleer

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Reitz-vier wil appelleer   Mon Aug 16, 2010 1:27 pm


Bloemfontein. – Die Reitz-vier het amptelik kennis gegee dat hulle aansoek gaan doen om verlof tot appèl teen hul vonnis vir crimen injuria.

R.C. Malherbe van Hertzogville, Johnny Roberts van Hoopstad, Schalk van der Merwe van Christiana en Danie Grobler van Windhoek is gevonnis tot ’n R20 000 boete of 12 maande tronkstraf, plus ’n verdere ses maande opgeskort.

Die vonnis is weens ’n video wat hulle gemaak het waarin hulle onder meer vyf swart werkers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) kos gegee het om te eet waarin hulle oënskynlik geürineer het.

Die vier was eerstejaars in die Reitz-kamerwonings.

Hooflanddros Mziwonke Hinxa se vonnis is buite verhouding tot die misdryf, sê hul prokureur, mnr. Christo Dippenaar, in die kennisgewing wat hy ingedien het.

Hy sê die boete oorskry ook die jurisdiksie van die Bloemfonteinse landdroshof waar hulle op 30 Julie gevonnis is.

Die pleit van skuldig en die feite waarop dit berus het, was nie op ’n rassebelediging gegrond nie.

Die gedrag waarop skuld beken is, het die eer van die klaers as mense geskend.

Hy sê ook ’n vonnis van opgeskorte gevangenisstraf was nie gepas nie en die opskortingsvoorwaarde, gekoppel aan Artikel 21 van Wet 4 van 2000, was nie ’n toelaatbare of gepaste voorwaarde nie, sê Dippenaar in die kennisgewing.

Dit kom neer op die diskriminasie teen iemand op grond van dié een se ras wat op ’n moontlike skuldigbevinding in ’n gelykheidshof neerkom.

Die datum vir die aanhoor van dié aansoek om verlof tot appèl moet nog vasgestel word.

Benewens dié moontlike appèl, lê ’n verhoor in die gelykheidshof in die Vrystaatse hooggeregshof ook nog voor waarin die werkers elk R1 miljoen van die Reitz-vier en die UV eis.







Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Reitz-vier wil appelleer
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: