IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Lyk in Houghton-tuin opgegrawe

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Lyk in Houghton-tuin opgegrawe   Sun Aug 15, 2010 12:00 pm



’n Lyk, vermoedelik dié van ’n Johannesburgse tandarts, is gistermiddag gevind nadat sy seun die plek waar hy sy pa na bewering begrawe het aan die polisie uitgewys het.

Dr. Russell van der Merwe (78) word die afgelope vyf maande vermis, maar ’n familielid het dit eers die afgelope week aangemeld.

Volgens kol. Noxolo Kweza, polisiewoordvoerder, het die polisie gister omstreeks 11:00 begin grawe op die plek wat “’n man” aan hulle uitgewys het. Die opgrawings het sowat twee uur geduur voordat forensiese beamptes op die lyk, wat in materiaal toegedraai was, afgekom het.

Die polisie het mnr. Wessel van der Merwe Donderdag in hegtenis geneem weens sy pa se verdwyning, maar hy is dieselfde dag weer vrygelaat in die sorg van ’n verteenwoordiger van sy prokureur se firma.

Van der Merwe jr. het die volgende dag ’n plek by sy huis in die spogbuurt Houghton aan die polisie gaan wys waar hy glo gesê het hy sy pa begrawe het. Die pa en seun het op dieselfde perseel gebly.

Kweza sê die identiteit van die lyk is nog nie bevestig nie. Sy het gesê die nadoodse ondersoek behoort môre of oormôre gedoen te word.

“Ons moet die identiteit vasstel deur DNS-toetse. Dan sal ons bepaal wat die oorsaak van die dood was.”

Van der Merwe jr. het aan die polisie te kenne gegee dat sy pa aan natuurlike oorsake dood is.

Mnr. Rudi Lubbe, in wie se sorg Van der Merwe jr. vrygelaat is, het aan Beeld gesê die redes waarom hy nie sy pa se dood onmiddellik aangemeld het nie, is “gekompliseerd”.

“Basies kom dit daarop neer dat ’n sekere familielid Wessel se pa uitgebuit het.”

Volgens Kweza is dit steeds ’n misdaad om nie ’n sterfte aan te meld nie en die lyk self te begrawe. Geen klagte is egter nog ingedien nie.

“Ons wag vir die uitslae van die nadoodse ondersoek voordat enige klagte geformuleer kan word.”




Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Lyk in Houghton-tuin opgegrawe
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: