IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Vermiste ma in dwelmhuis gekry

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Vermiste ma in dwelmhuis gekry   Sun Aug 15, 2010 11:53 am



Johannesburg - ’n Groot polisiesoektog na ’n vermiste ma van twee kleuters het dramaties geëindig toe die polisie toegeslaan het op ’n huis in Ermelo waar Nigeriërs glo dwelms verkoop.

Roelien Scheepers (32), ’n naskoolonderwyseres wat erken sy gebruik dwelms, is Donderdag in ’n lendelam buitekamer gekry. Die Ermelo-honde-eenheid moes die deur met ’n koevoet oopbreek, sê ’n bron na aan die ondersoek.

Familie en vriende was rasend van kommer nadat Scheepers al ses dae vermis was.

Sy was in die buitekamer toegesluit saam met mnre. Wouter Gunter (25) en De Wit le Roux (30), ook van Ermelo.

Johnson Ajah (33), ’n Nigeriese burger wat ook op die erf bly, is een van drie buitelanders wat gearresteer is. Hy staan tereg op ’n aanklag van die besit van dwelms Twee van sy landgenote is gearresteer omdat hulle onwettig in die land is.

Klagtes van menseroof word nie nou teen Ajah of sy trawante ondersoek nie. Scheepers en die twee mans beweer hulle was “uit vrye wil” in die buite­kamer.

Die polisie ondersoek die moontlikheid dat Scheepers toegesluit is weens skuld. Sy kon tot nog toe net onsamehangende verklarings gee.

Scheepers het verdwyn nadat ’n vriendin haar verlede Vrydag omstreeks 10:00 by ’n koffiewinkel op die dorp afgelaai het. Sy het vroeër die oggend haar twee kinders by ’n kleuterskool afgelaai voordat sy na die private skool is waar sy werk. Toe sy teen laatmiddag nog nie haar kinders opgelaai het nie, het die skool haar ouers op die buurdorp Breyten laat weet.

Haar familie en vriende het haar begin soek en sy is teen Dinsdag as vermis aangemeld by die Ermelo-polisiekantoor. In hul ondersoek het die polisie op kringtelevisiebande gesien sy was verlede Vrydagoggend saam met vermoedelik ’n Nigeriër in ’n FNB-tak.

“Ons het Donderdag inligting gekry dat sy dalk by ’n erf in Krugerstraat in Ermelo is,” sê insp. Carla Prinsloo, polisiewoordvoerder.

Scheepers, Le Roux en Gunter is saam met Ajah aangekla van ’n dwelmverwante oortreding nadat ’n dwelmpyp ook in die buitekamer gevind is. Hulle het Vrydag in die hof in Ermelo verskyn en is vrygelaat op borgtog van R500 elk.


- Rapport


Lees meer oor: polisie | dwelms | vermis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Vermiste ma in dwelmhuis gekry
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: