IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 LANDBOULEIER "HARTLIK SAT VIR STAATSAMPTENARE"

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: LANDBOULEIER "HARTLIK SAT VIR STAATSAMPTENARE"   Sat Aug 14, 2010 9:05 am

MIDDELBURG. ­– Hy raak nou “hartlik sat vir staatsamptenare wat meer polities is as die politici self”, het mnr. Johannes Möller, president van Agri SA, gister hier gesê.

Hy het op ’n inligtingsvergadering van die te stigte organisasie Mpumalanga-landbou gesê hy is veral ontevrede oor die departement landbou, bosbou en vissery se eis ná die onlangse plaaswerkerberaad in Somerset-Wes dat Agri SA vir sy optrede op dié kongres om verskoning vra.

Möller en die Agri SA-afvaardiging het uit die beraad gestap omdat die resolusies waarmee hulle nie saamgestem het nie, volgens hulle op hulle afgedwing sou word.

“Ek gaan die saak beslis met die minister (me. Tina Joemat-Pettersson) opneem,” het Möller gesê.

Van die amptenare in haar departement is volgens hom ooglopend vyandig jeens Agri SA.

“Ons gaan nie toelaat dat amptenare ons in die toekoms uitsluit nie. Ons sal die deure oopskop.

“Ons wil steeds saamwerk en help bou aan die nuwe Suid-Afrika en ’n volhoubare en mededingende landbou-sektor.”

Möller het herhaal die plaaswerkers is op dié beraad “polities misbruik”.

Hy het ook gewaarsku die land kan nie toelaat dat al die politieke mag in Suid-Afrika in die hande van politici is nie.

“Dis die burgerlike samelewing se taak om die balans te hou. Hierin het landbou-organisasies ’n groot rol te speel.”

Mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA, het gesê die mislukking van die burokratiese proses ?met grondhervorming ­– en die “geld wat opgeraak het” – dryf politici nou om die grondbeleid te verander.


Intussen het Agri SA sy lede ingelig dat mnr. Sibusiso Gamede, waarnemende hoofgrondeisekommissaris, eergister aan die parlementêre portefeuljekomitee gesê hy het opdrag gegee dat slegs streeksgrondeisekommissarisse, en nie junior amptenare nie, met grondeienaars oor die aankoop van grond mag onderhandel

- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
LANDBOULEIER "HARTLIK SAT VIR STAATSAMPTENARE"
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: