IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Polisiebeamptes, sekswerker weer in hof oor geld

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Polisiebeamptes, sekswerker weer in hof oor geld   Sat Aug 14, 2010 8:41 am

Polisiebeamptes, sekswerker weer in hof oor geld
2010-08-14 02:42
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Volksblad op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Jana van der Merwe
Bethlehem – Die saak van twee polisiebeamptes en ’n sekswerker wat na bewering ’n plaaslike boer afgepers en vir geld geteister het nadat hy glo met ’n sekswerker deurmekaar was, is gister weer ’n keer uitgestel.

Ao. Maleftsane Motsima (43), konst. Piet Mokoena (38), albei van die Bethlehem-polisie, en me. Mamokone Mofokeng (36), ’n sekswerker, het gister weer in die Bethlehem-landdroshof verskyn.

Hul saak is tot 13 September uitgestel.

Die direkteur van openbare vervolging moet nou besluit of hul verhoor in die distrikhof of in ?die ?streekhof ?voortgesit gaan word.

Die identiteit van die boer van in die sestig mag nie deur die hof bekend gemaak word nie.

“Hy is die slagoffer,” sê sers. Mmako Mophiring, ’n woorvoerder van die Valke.

Die beamptes is sedertdien ná ’n interne verhoor tydelik geskors totdat die uiteinde van die saak bekend is.

Volksblad het vroeër berig dat die sekswerker glo Mokoena van haar betrokkenheid by die boer vertel het.

Mokoena het glo in Mei die boer genader en gedreig dat hy ’n saak van verkragting gaan oopmaak as die boer nie vir hom én Mofokeng betaal nie.

Teistering vir geld het daarna glo aangehou, selfs nadat die boer na bewering R1?000 aan Mokoena gegee het.

Motsima was glo medepligtig aan die beweerde afpersing en teistering.

Die boer het die beamptes by die Bethlehem-polisie gaan rapporteer.

Mophiring sê die Valke het daarna in Junie vir die beamptes ’n lokval gestel.

Hulle is by ’n plaaslike vulstasie in hegtenis geneem waar die boer glo R4?000 se omkoopgeld aan hulle oorhandig het.

’n Klag van korrupsie en omkopery is aanhangig gemaak.

Die saak gaan voort.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Polisiebeamptes, sekswerker weer in hof oor geld
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: