IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WIT SEKURITEITSWAG GESKIET-TOE OPGEBLAAS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WIT SEKURITEITSWAG GESKIET-TOE OPGEBLAAS   Fri Aug 13, 2010 1:18 pm

Sekuriteits man kritiek nadat hy geskiet, toe opgeblaas is
2010-08-13

’n Veiligheidsbeampte van G4S Sekuriteit is in ’n bedenklike toestand in ’n hospitaal in Pretoria nadat hy eers geskiet is en toe ’n bomontploffing oorleef het.

Die 32-jarige man, wie se naam om veiligheidsredes weerhou word, is eergister omstreeks 18:00 beseer toe swart terroriste 'n bom in 'n sekuriteitswa geplaas het- en dit binne laat afgaan het.

Volgens die polisie het die voertuig glo vroeër die dag geld by kliënte in die KwaMhlanga-gebied opgepik en was met die Vaalbank-pad op pad na Marble Hall.

Drie voertuie – twee bakkies en ’n Audi A4 – het die G4S-voertuig ingejaag en met R5-gewere daarop losgebrand.

Die geldwa moes noodgedwonge stilhou toe die wiele pap geskiet is.

Die swart terroriste het glo gedreig om die geldwa met plofstof op te blaas as die personeel nie die agterste bak oopmaak nie waarin die brandkluis is.

Toe die wag die bak se deur oopmaak, is hy trompop geskiet.

Hy het agteroor in die voertuig in geval.

Die deur het skynbaar toegeswaai voordat die rowers in die voertuig kon kom.

Hulle het toe plofstof deur die kajuit se venstertjie gedruk en dit laat ontplof.

Die bestuurder van die voertuig was ongedeerd, maar sy kollega het ernstige brandwonde in die ontploffing opgedoen.

Die rowers het met leë hande gevlug.

Die ernstig beseerde wag is kort ná die voorval deur ’n noodhelikopter by die toneel opgepik en na ’n hospitaal in Pretoria gevlieg.

Die polisie het tientalle R5-doppies op die rooftoneel opgetel.

Hulle het ’n rukkie later die Audi sowat 30 km van die rooftoneel af naby Vaalbank teruggevind.

Lede van die gemeenskap het gesien hoe dié voertuig daar stilhou en vier mense weghardloop.

Konst. Vusi Nthuli, polisiewoordvoerder, sê die Audi is met vervalste nommerplate toegerus en is vroeër in Bedfordview aan die Oos-Rand gesteel.

“Die voertuig is ook die laaste tyd in verskeie ander rooftogte in Gauteng gebruik.”

Mnr. Narishen Naidoo van G4S sê hul wag se toestand is steeds kritiek.

“Ons verdoem sulke sinlose aanvalle op ons personeel.”

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...as-is-20100812


POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKAMER W-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WIT SEKURITEITSWAG GESKIET-TOE OPGEBLAAS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: