IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN   Fri Aug 13, 2010 7:59 am

Polisie vind wél lyke in omstrede myn
2010-08-12 19:27
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
Koerant maak gru-vonds by omstrede myn
117 verdagtes by myn vasgetrek
Regering sluit omstrede myn

Johannesburg – Die polisie het Donderdag vier lyke uit ‘n mynskag by die Aurora Grootvlei-myn in Springs gevind.

“Daar is reeds vier lyke in die skag gevind,” het ao. Jannie van Aswegen, polisiewoordvoerder, gesê.

Dié myn word gedeeltelik besit deur pres. Jacob Zuma se neef en Nelson Mandela se kleinseun.

Volgens Van Aswegen het die polisie uitgevind van die skietery nadat ‘n berig Donderdag in die Sowetan verskyn het.

Die Sowetan het berig dat sowat 20 onwettige mynwerkers glo deur sekuriteitswagte by die myn doodgeskiet is en dat hul lyke ondergronds gegooi is.

Na bewering is die motief vir die moorde nog nie bekend nie.

Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

Die polisie het Donderdag omstreeks 10:00 begin om die lyke uit die skag te haal en kon nog nie bevestig of daar wel 20 persone is wat gesterf het nie.

Owerhede by die myn was nie dadelik beskikbaar vir kommentaar nie.

Volg Nuus24 op Twitter




(Dit gaan lekker by daai myn.)[i]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
POLISIE VIND WEL LYKE IN OMSTREDE MYN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: