IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MA VERKRAG EN ONTVOER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: MA VERKRAG EN ONTVOER   Thu Aug 12, 2010 7:29 pm

Ma verkrag en ontvoer: Vrouelid bekyk saak
2010-08-12 11:15
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Verwante skakels
‘Ek het R30,’ sê 7-jarige vir aanvaller
Hilda Fourie
Die polisie het ’n vroue-ondersoekbeampte van die eenheid vir seksuele misdrywe aangestel om die saak te ondersoek van die Pretoriase ma wat verkrag, met ’n tuinvurk aangerand en vir dood langs ’n pad gelaat is.

Daar was gister vir die eerste keer sedert dié voorval meer as twee weke gelede polisiebeamptes by die vrou.

Sy en haar sewejarige seuntjie is in hul kamer deur ’n man met ’n tuinvurk oorval.

Toe die aanvaller aanhou om geld te eis, het die seuntjie aan hom gesê hy het R30 in sy beursie.

Die aanvaller het die R30 gevat, die ma verskeie kere met die tuinvurk aangerand, haar verkrag en ontvoer.

Sy het vermoedelik uit die bewegende voertuig gespring.

Sy kan nie die voorval onthou nie, maar is langs die Mabopane-snelweg buite Pretoria gevind met ’n gebreekte regterarm en -been en ’n gebreekte kakebeen.

Twee polisiemanne het die vrou se verklaring kom haal wat haar skoonsuster, ook ’n polisiebeampte, meer as ’n week gelede afgeneem het.

Lt.kol. Eugene Opperman, Gautengse polisiewoordvoerder, het gister bevestig ’n vrouebeampte is aangestel om die ondersoek te behartig.




e-pos artikel Druk artikel KRY BEELD OP: Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MA VERKRAG EN ONTVOER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: