IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLANKE VERARMING NEEM TOE BY DIE DAG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLANKE VERARMING NEEM TOE BY DIE DAG   Thu Aug 12, 2010 1:19 pm

Ant: Al hoe meer arm wittes
Goeie Middag Almal.

Ek kan dit ook begin sien dat blanke mense , boere verarm. Maar dit is ook ons skuld. Ons moet begin om vir ons mense werk te skep. Kan miskien n winkel op die plaaswerf begin wat dan kan dien waar mense hande werk of hulle dienste kan adverteer aan mense. Kan dit miskien in provinsies opdeel. Sodat ons mense kan kontak wat in ons provinsie bly.

Volgens die Rapport bly al die blanke mense van Suid-Afrika in Baksteen huise.Dit was glo n opname wat deur die regering gedoen was. Maar daar is baie mense wat nie n eie huis of grond gaan besit nie. Ek sal ook seker in my leef tyd nooit n huis kan bekostig nie. En om n plek te huur is ook amper te veel. Ek bly in n prefab huis wat ek huur. En die helfte van my salaris gaan aan huur en ek kry ook nie n buitens sporige groot salaris nie. Party mense het al vir my gesê ek is mal om vir soveel te werk. Maar daar is baie mense daar buite wat minder as ek verdien.

Dit het tyd geword dat ons ophou praat en begin doen. En nie om onsself teveryk nie maar tot voordeel van ons mede boere.Hoef ook nie buitensporige hoe huur te vra nie. Maar wat baie mense wil doen is om ryk te word uit ander se ellende.

Maar daar is ook baie mense wat nie wil werk nie. Kon vir iemand gehelp het om werk te kry. Hy het vir my gelag en gesê ek is mal om te dink hy gaan vir so min werk.

Ons moet wakker word en moet begin om ons eie maatskappye te stig. Al begin ons klein. n Baba treetjie is beter as geen. Ons moet ophou praat en begin doen voordat dit heel temal te laat is.

POS GESTUUR DEUR: KVB NUUSKAMER- VAALDRIEHOEK
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BLANKE VERARMING NEEM TOE BY DIE DAG   Thu Aug 12, 2010 1:20 pm

Ant: Al hoe meer arm wittes
Dit is 'n komplekse probleem en iets sal daaraan gedoen moet word. Van die regime af sal daar niks kom nie. Ons sal self iets vir ons volksgenote moet doen.

'n Deel van die oplossing kan dalk in opleiding gevind word. Ek loop al lank met die idee van volkseie kolleges. Daar is reeds CVO skole maar waarheen gaan die kinders na skool? Na plekke soos die TUT waar dit krioel van die julle-weet-wat en waar die standaard van onderrig blykbaar nie meer na wense is nie.

Quote:
“En die misbruik van spesifiek die Afrikaanssprekende wit mense deur mede-Afrikaners stuit ’n mens teen die bors.”
Ek het self ook al van die een verneem. 'n Volksgenoot wat ek eendag opgelaai het toe hy lang die pad gestaan het, het my vertel dat hy vir R80 'n dag as 'n messelaar werk kon kry. Hy vat dit maar anders is daar nie kos op die tafel nie. Hy het dekades se ervaring in die boubedryf gehad maar kon niks beter as dit doen nie.

Ek ken ook iemand wat laasjaar as winkelversierder gewerk het teen R100 per dag. Dit was 12 uur dae gewees ook en sy is nog beskuldig dat sy van die winkel se kersboom se versierings gevat het ook.

"As jy rykdom liewer het as vryheid en die gerustheid van onderdaanskap liewer het as die besielende stryd om vryheid, keer dan huiswaarts en laat ons in vrede. Ons soek nie jou raad of jou hulp nie. Buk omlaag en lek die hand wat jou voer. Mag die nageslag vergeet dat jy ooit ons volksgenoot was.”


POS GESTUUR DEUR: KVB NUUSKAMER- VAALDRIEHOEK
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLANKE VERARMING NEEM TOE BY DIE DAG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Welsyn Draad-
Spring na: