IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DROOM VAN 'N ENGEL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DROOM VAN 'N ENGEL   Thu Aug 12, 2010 1:16 pm

ARM BLANKES



Elaine Thomas se droom is om eendag ʼn volwaardige verpleegster te word. Sy het egter as gevolg van omstandighede skool verlaat op die ouderdom van 16.

Om hierdie rede kon sy nie direk aansoek doen om verpleegkunde te gaan studeer nie. Gedryf deur haar passie vir mense en die behoefte om mense te versorg en te help, het sy ingeskryf vir ʼn tuisversorgingskursus en dit suksesvol in 2008 voltooi.

Elaine gaan toe verder en bied haar dienste gratis aan vir die versorging van verswakte bejaardes by Uncle Ben’s Den, ʼn skuiling vir 140 bejaardes in Hermanstad. Hier leef sy haar passie vir die versorging van mense uit deur ʼn klein kliniek te bedryf.

In haar daaglikse omswerwinge en versorging van hierdie bejaardes sien sy dat daar ʼn enorme behoefte is aan iemand wat spesialiseer in wondversorging. Baie van die bedlêende bejaardes het erge bedsere en ander wonde opgedoen wat hulle nie self kan versorg nie. Gevolglik word die wonde septies.

Elaine besluit daar en dan om aansoek te doen vir ʼn wondversorgingskursus om eerstens haar vaardighede uit te brei en ook ʼn groter diens aan haar gemeenskap te kan lewer.

Daar het egter ʼn groot struikelblok op haar gewag. Die koste van die wondversorgingskursus van R24 000 was totaal buite haar bereik.

Helpende Hand het hiervan te hore gekom en dadelik besluit om Elaine te ondersteun in die verwesenliking van haar droom. ʼn Beursfonds is gevolglik gestig ten einde Elaine in staat te stel om die kursus te doen. Helpende Hand het die deposito betaal sodat sy kan registreer en sal nou maandeliks die koste van die kursus uit hierdie beursfonds betaal.

Getrou aan Helpende Hand se visie van “opheffing deur opleiding” gaan minderbevoorregte bejaardes se wonde voortaan gratis versorg word. Met die opleiding van Elaine hoop Helpende Hand dat bedlêende bejaardes soos tannie Sarie, oor wie ons verder in hierdie uitgawe berig, toegang gaan hê tot wondversorging.

Ondersteun Helpende Hand en help om toekomsdrome waar te maak.

Dr. Danie Langner
Uitvoerende direkteur
Solidariteit Helpende Hand


POS GESTUUR DEUR KVB NUUSKAMER- VAALDRIEHOEK
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DROOM VAN 'N ENGEL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Welsyn Draad-
Spring na: