IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART TERRORISTE SKIET ONSKULDIGE PA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART TERRORISTE SKIET ONSKULDIGE PA   Wed Aug 11, 2010 4:51 pm

Swart Rowers skiet Jhb-pa
2010-08-08 22:17


Gloria Edwards

’n Man is eergisteraand in sy huis in Johannesburg deur swart rowers doodgeskiet terwyl hy en sy vrou besig was met aandete en hul baba gelê en slaap het.

Mnr. Louis Rothschild (43) is in die bolyf geskiet toe hy die paniekknoppie wou druk nadat drie swart rowers die gesin omstreeks 20:00 in hul huis in Blair*gowrie, Randburg, oorval het.

Volgens kapt. Cynthia Magoai, polisiewoordvoerder, het Rothschild se moordenaars met sy selfoon, skootrekenaar en beursie gevlug.

Hy en sy vrou, Aviva, het in die kombuis aandete geëet toe die rowers ingebreek het.

Levi, hul een jaar oue babatjie, het elders in die huis gelê en slaap, het Rothschild se ma, Pauline, gister gesê.

Sy het gesê die gesin is nog erg getraumatiseer.

“Dis ’n verskriklike ding wat gebeur het. Die rowers het nie eens gepraat nie, hulle het net geskiet ... Ons is net dankbaar ons kleinkind het veilig in sy kamer gelê en slaap.”

Haar seun en skoondogter was “maar skaars twee jaar getroud” en hy laat ’n broer, David, wat in Engeland woon, en suster, Dorit, agter.

’n Private begrafnis is vir later dié week gereël.

Volgens mnr. Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, is Rothschild op die toneel dood verklaar.

“Toe ons daar aankom, was die man se vrou druk besig om mond-tot-mond-asemhaling op hom toe te pas waar hy op die kombuisvloer gelê het.

Ons het vir nog ’n halfuur probeer om hom by te bring.”

Rothschild, wat tot onlangs opleidingswerk in die versekering- en finansiële sektor gedoen het, se neef, Lance, het hom as ’n “fantastiese jong man” beskryf wat “gelief was as man, pa en persoon”.

“Dit is ’n sinnelose, lafhartige moord wat nou ’n eenjarige babaseuntjie sonder ’n pa agterlaat,” het Lance gesê.

Hy het bygevoeg die gesin wil “sien dat geregtigheid geskied.”

Magoai het gesê niemand is nog in hegtenis geneem nie en die saak word ondersoek.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Rowers-skiet-Jhb-pa-20100808


POS GEPLAAS DEUR KVB NUUSKANTOOR W-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART TERRORISTE SKIET ONSKULDIGE PA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: