IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 "STERWENDE" KRY MEDIESE PAROOL - TOE ROOF HY WEER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: "STERWENDE" KRY MEDIESE PAROOL - TOE ROOF HY WEER   Wed Aug 11, 2010 3:30 pm

‘Sterwende’ kry mediese parool – toe roof hy wéér
2010-08-10 22:18
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Hilda Fourie
’n Man wat mediese parool gekry het omdat hy “sterwend” is, is gisteroggend weens sy betrokkenheid by ’n sakerooftog gearresteer.

Die man (39) is twee jaar gelede tot 44 jaar tronkstraf gevonnis.

Hy is sowat agt maande gelede om mediese redes vrygelaat.

Na verneem word, het hy net 18 maande van sy tronkstraf uitgedien.

“Daar is niks fout met hom nie,” het ’n polisiebeampte gesê.

“Hy is weens ’n gewapende rooftog gevonnis. Nou, ná sy vrylating, loop hy weer met vuurwapens rond en beroof mense. Hoe werk dit?”

Mnr. Johannes Jaftha, polisiewoordvoerder, het gesê die man en sy drie makkers is in Ekangala, naby Bronkhorstspruit, in hegtenis geneem weens hul beweerde betrokkenheid by ’n rooftog by ’n onderneming in dié woonbuurt verlede week.

Lede van die Bronkhorstspruit-trio-taakspan (wat huis- en sakerooftogte en kapings ondersoek) het gister twee ongelisensieerde vuurwapens en ’n gesteelde motor in hul besit gevind.

Kort voor hul arrestasie het hulle ’n man van Bangladesj se selfoon en klere geroof.

Die selfoon is ook in die motor gevind wat twee maande gelede in Villieria in Pretoria gesteel is.

Volgens Jaftha is een van die mans in 2008 tot swaar tronkstraf gevonnis op twee aanklagte van roof.

Dit is nie bekend hoekom hy vrygelaat is nie.

Die mans verskyn binnekort in die landdroshof in Bronkhorstspruit.



Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: "STERWENDE" KRY MEDIESE PAROOL - TOE ROOF HY WEER   Wed Aug 11, 2010 4:45 pm

Die "Sterwende" was nie dalk lid van die Shaik-Clan nie ne?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
"STERWENDE" KRY MEDIESE PAROOL - TOE ROOF HY WEER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: