IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 HONDJIES GAAN LE OP VROU NA HOUE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: HONDJIES GAAN LE OP VROU NA HOUE   Wed Aug 11, 2010 3:21 pm

Hondjies gaan lê op vrou ná houe
2010-08-10 22:18
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Marietie Louw-Carstens
Drie van mev. Chrissie Harmzen (70) se Jack Russell-hondjies het bo-op haar geklim en by haar gewaak nadat sy Vrydagoggend so erg op ’n plaas buite Burgersfort in Limpopo aangerand is dat sy later die dag aan haar beserings dood is.

Mnr. Johan Harmzen (72) het gister huilend vertel hoe die hondjies nie wou toelaat dat iemand naby sy beseerde vrou kom nie.

“Hulle was baie erg oor haar.”

Die egpaar het vyf Jack Russells.

Harmzen is Vrydag omstreeks 11:00 skaars vyf tree van die agterdeur van haar en haar man se huurhuis op die plaas Dresden oorval en aangerand.

Hulle bly die afgelope tien jaar op die plaas.

“Sy is so hard geslaan dat haar longe gebars het,” het haar man gesê.

Sy is ook herhaaldelik met ’n onbekende voorwerp in haar gesig en op haar kop geslaan.

Harmzen is in die Midmed-hospitaal in Middelburg in Mpumalanga aan haar beserings dood.

Die egpaar was 50 jaar en 3 maande getroud.

Slegs mev. Harmzen se selfoon, die agterdeursleutels en die veiligheidsmaatskappy se noodknoppie is gesteel.

“Dit was plein moord. Dit is ’n sadis wat kom moor het,” het mnr. Harmzen gesê.

Mev. Harmzen kon tydens die aanval die noodknoppie wat sy by haar gehad het, druk. Hulle het dadelik haar man gebel.

“Ek het haar seker twee of drie keer op die selfoon gebel, maar die foon is elke keer doodgedruk. Ek het geweet sy sal dit nooit doen nie.”

Die veiligheidsmaatskappy is na die plaas en Harmzen het van sy werk, sowat 20 minute van die plaas, gejaag.

“Toe ek daar aankom, het ek gesien sy lê daar ... en die hondjies was op haar.”

Hy het gesê sy vrou het probeer om haar aanvaller(s) te beskryf voordat sy in die ambulans na die hospitaal vervoer is.

“Sy het ’n bietjie gepraat, maar dan dop haar oë weer om.”

’n Buurvrou van die Harmzens is einde verlede jaar op dieselfde plaas, waar ’n paar huurhuise is, aangeval.

Lt.kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het gesê niemand is nog weens die moord in hegtenis geneem nie.

Geen begrafnisreëlings is nog getref nie.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
HONDJIES GAAN LE OP VROU NA HOUE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: