IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MALEMA SE GEWILDHEID DAAL DRASTIES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: MALEMA SE GEWILDHEID DAAL DRASTIES   Wed Aug 11, 2010 3:11 pm

Malema se gewildheid daal drasties
2010-08-11 11:00
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Die Burger op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel NUUS24
Die president van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, se gewildheid het die afgelope ses tot sewe maande drasties afgeneem, het ‘n meningsopname bevind.

Die TNS-meningsopname het sowat 2000 volwassenes in SA se 7 stedeilike gebiede ondervra en bevind dat Malema se gewildheid met ‘n
derde afgeneem het.

Meeste persone was ook van mening dat dié omstrede jeugleier nie naastenby genoeg gestraf is vir sy verskeie oortredings die afgelope tyd nie.

“Selfs onder die jeug het Malema se gewildheid heelwat gedaal,” het TNS in ‘n verklaring bekend gemaak.

Sowat 21% van volwassenes in die metropole ondersteun Malema. Hierdie persentasie het verlede jaar November op 27% gestaan.

“Daar was ook ‘n groot verskil onder rasse. Onder die swart mense het slegs 30% (voorheen 38%) hom ondersteun, 61% (voorheen 46%) het hom nie ondersteun nie en 8% wou nie antwoord nie.”

Onder ander groepe het syfers ook drasties gedaal. Onder wit mense het ondersteuning vir Malema vanaf 8% na 5% gedaal. Bruin mense se ondersteuning vir die jeugleier het vanaf 11% na 4% geval.

Malema se grootste steun kom vanaf swart mans (33%) en swart vroue (27%) maar beide het afgeneem sedert die vorige meningsopname.

Nuus24


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MALEMA SE GEWILDHEID DAAL DRASTIES   Wed Aug 11, 2010 11:24 pm

ANCYL slams TNS report
Wednesday, 11 August 2010 21:06
NONI MOKATI

JOHANNESBURG - The ANC Youth League (ANCYL) has described a recent report by TNS Research Surveys as “opportunistic”.

In a survey released on August 6, TNS found that support for Julius Malema had dropped significantly since November last year.

According to the report, results of a study conducted in the last week of May and the first week of June 2010, indicated that 27% of people in South Africa’s major cities supported Malema while 71% did not.

The survey was conducted among 2 000 adults.

It said only 8% indicated a “don’t know” response.

This, however, is a complete contrast to an article ran by the Sunday Times at the weekend which said Malema had regained the upper hand as he was enjoying the majority support of the league’s provincial executive committees following interventions by the ANC’s hierarchy.

TNS further said while the majority of 53% felt the ANC had not yet punished Malema for his “scathing” public comments, 26% felt that this had been done and only 20% didn’t know.

ANCYL spokesman Floyd Shivambu told The Citizen that this was not a true reflection of the league’s position and that TNS was seeking publicity by “cooking up” research and portraying it as facts.

“ANC Youth League structures in all the provinces that have gone to congresses resolved that president Julius Malema should be re-elected in the 2011 Congress,” Shivambu said.

TNS Innovation and Development director Neil Higgs said the organisation would not lose any sleep over Shivambu’s remarks.

“We don’t have a view on the matter. We just report what the people tell us.

“Simply, it is clear that his (Malema) support has dropped in the last six months.’’

– nonim@citizen.co.za

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MALEMA SE GEWILDHEID DAAL DRASTIES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: