IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 IETS VIR DIE LAGSPIERE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: IETS VIR DIE LAGSPIERE   Tue Aug 10, 2010 8:02 am

Laaste Wil en Testament

van

Wilhelm Lodewyk Legrange die Vyfde

Ek, die ondergetekende, verklaar die volgende as my laaste wil en testament:

1. Aan Lucinda, my dogter, wat na daai plek in Pretoria toe getrek het en nou meestal blou dra en soos n bees aantrek, aan Lucinda:
Ek los vir jou my kompas, mag dit jou help om beter rigting in die lewe te kies.

2. Aan my neef Danie, wat so lief was daarvoor om sy Sharks trui te dra, en wat altyd by my huis welkom was behalwe deur die week en oor naweke, aan Danie:
Aangesien jy so baie van vis hou, los ek vir jou n blikkie tuna.

3. Aan my broer Neels wat nou in Bloem bly, en wat so graag n regte Cheetah wou he as n troeteldier, aan Neels:
Hallo Neels

4. Aan my 5-jarige susterskind Schalkie, wat ek nog nooit ontmoet het nie, maar volgens sy ma weier om sy Vodacom Westelike Provinsie trui uit te trek, selfs gedurende badtyd, aan Schalkie:
Ek los vir jou al my eiendom, insluitend my wynplaas in Stellenbosch, die Porche, die seiljag en my versameling getekende Vodacom Westelike Provinsie rugbytruie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
IETS VIR DIE LAGSPIERE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: