IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 JOKES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: JOKES   Tue Aug 10, 2010 6:51 am

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met n pram. Maraai kyk in die pram en skree:
"DISSIE VERKEERDE KIND!!!"
Gatiep se:"Sjut-up man dit is n beter pram!"

*****************************************

Wat is brandende liefde?........
Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat!


*****************************************

Dominee en ouderling doen huisbesoek by n sexy weduwee met n lae halslyn.
Om haar nek is n kettinkie met n goue kruis wat laag hang.
Die dominee sien hoe die ouderling staar. Hy vra:
"Broer, is jou oog op die kruis gerig?"
Ouderling: "Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop."

*******************************************

Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy se:
"Meneer, jou garage se deur is oop.
Hy: "Sien jy my Ferrari?"
Sy: "Nee, ek sien n klein scooter met twee pap wiele."

********************************************

Klein Liesbet wat 5 word, verjaar. Ouma vra wat wil sy he vir haar verjaarsdag.
"Die Pil Ouma."
Ouma kry amper n hartaanval en vra geskok:
"Hoekom Liesbet?"
Liesbet:"Ek het nou al 10 poppe, genoeg is genoeg!!!!!!"

************************************************

Gatiep loop met n spul sinkplaate onder sy arm die straat af.
Sy pel vra: "Wat`s daai?"
Gatiep: "Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Tue Aug 10, 2010 10:03 am

Rofl! Very Happy
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Tue Aug 10, 2010 10:04 am

Rofl! Very Happy
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Tue Aug 10, 2010 10:05 am

Rofl! Very Happy
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: JOKES   Today at 10:31 am

Terug na bo Go down
 
JOKES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Giggel Hoekie/ Just For Laughs-
Spring na: