IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ELKE UUR VAN DIE HORLOSIE HET N BOODSKAP

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: ELKE UUR VAN DIE HORLOSIE HET N BOODSKAP   Tue Aug 10, 2010 5:45 am

EENUUR - se vir my ek leef net een maal en daarom moet ek die lewe waardeer en my tyd hier op aarde reg gebruik.
TWEEUUR - se ek het twee ouers wat ek moet eer en liefhe en gehoorsaam.
DRIEUUR - herinner my aan die Drie-enige-God wat ek met my hele hart moet dien.
VIERUUR - herinner my aan die vier windstreke en dat waar ek ook al mag gaan ek die Hemel se kompas (die Bybel) nodig het om vir my rigting aan te dui.
VYFUUR - dui op die vyf vingers aan elke hand waarmee ek moet werk om my brood eerlik te verdien en diensbaar moet weer vir die Here.
SESUUR - se vir my ek moet my pligte getrou nakom en ses dae van die week werk.
SEWEUUR - se vir my dat ek op die sewende dag moet rus.
AGTUUR - laat my dink aan die agt siele in Noag se ark wat in die sondvloed behoue gebly het, en dat ek net so behoue sal bly as ek by Christus skuiling soek.
NEGEUUR - herinner my aan die nege melaatses wat nie teruggekom het om die Here te bedank nadat hulle gesond geword het nie en maan my om dankbaar te wees vir al die goeie dinge wat ek uit Sy hand ontvang.
TIENUUR - herinner my aan die tien jong meisies waarvan vyf nie gereed was toe die bruidegom gekom het nie en waarsku my om nie so dwaas soos hulle te wees nie.
ELFUUR - herinner my aan so baie mense wat tot elfder uur uitstel om hulle te bekeer en dan onverwags te sterwe kom. Dit maan my om altyd gereed te wees om die Here te ontmoet.
TWAALFUUR - se vir my die genadetyd is haas verby. Om middernag kom die Bruidegom en ek moet sorg dat ek nie agterbly as Hy Sy kinders kom haal nie.

ELKE TIK VAN DIE HORLOSIE,
ELKE KLOP VAN DIE HART
BIED N GELEENTHEID,
GEBRUIK DIT TOT EER VAN DIE HERE.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
000021128



Aantal posstukke : 17
Join date : 2010-04-27

PosOnderwerp: Re: ELKE UUR VAN DIE HORLOSIE HET N BOODSKAP   Tue Aug 10, 2010 10:54 pm

Dis oulik dankie!!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ELKE UUR VAN DIE HORLOSIE HET N BOODSKAP
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: