IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE BESKRYWING VAN N BOEREPAATRIOT SE VROU EN/OF DOGTER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: DIE BESKRYWING VAN N BOEREPAATRIOT SE VROU EN/OF DOGTER   Mon Aug 09, 2010 5:50 am

As daar n Volk op hierdie aarde is wat trots op sy vroue kan wees, dan is dit die Boervolk. Reeds sedert die eerste beroeringe van die Boervolk se ontstaan, is die Boervrou aan die grootste uitdagings blootgestel. Die sukses van die Groot Trek kan grootliks aan die feit toegeskryf word dat dit die enigste besetting van n nuwe landstreek is wat in gesinsverband plaasgevind het. By alle ander soortgelyke besettings was dit die fortuinsoekers, die misdadigers en die vlugtelinge voor die gereg wat voor getrek het.
Maar by die Groot Trek was dit die vrou wat die temptering en die bestendigheid gebring het, sodat hierdie landsverhuising op die mees beskaafde manier plaasgevind het. Hoe netjies, smaakvol en aansienlik die Boerevrou ook al van buite is, binne in haar is die staal, waarsonder hierdie Volk lankal reeds in die vergetelheid sou versink het. Reeds tydens die kosa-grensoorloe moes sy leer om haarself, haar kinders en haar gesin se eiendom teen barbare te verdedig.
Ook tydens die Groot Trek moes die Boervrou gereeld koeels maak en gewere laai - en ook dikwels, soos by Vegkop, skiet om die behoud van die Beskawing. Sy kon slag, vleis bewerk, vuurmaak, brood bak, kalwers en lammers grootmaak en as dit nodig is, hout kap, toulei en osse inspan. Maar daardie selfde Boervrou, kon die fynste en smaakvolste naaldwerk doen, brei, hekel, klere maak en haar gesin versorg. Haar fyn beskaafdheid het sy amper nooit verloor nie - nie eers in die haglike omstandighede van die britse moordkampe tydens die Tweede Vryheidsoorlog nie. Haar durf en deursettingsvermoe het sy ook nooit verloor nie - ook nie toe sy moes sien hoe haar huis verbrand, haar diere doodgemartel word, haar man verban word, en haar kinders, die een na die ander aan die hand van die britte sterf nie. In daardie hopelose omstandighede het die verhongerde vroue uit die konsentrasiekampe, die Bittereinders laat weet: VEG VOORT! VIR VREIHEID EN REG!
Hoe is dit moontlik dat so n skoon, fyn wese so onaantasbaar sterk teen die vyand kan staan? Waar kom die moed en uithou tot by die onoorwinlikheid vandaan? Dit kom uit die Bybel, wat die Boervrou in die wakis gepak het, en elke [oggend en] aand vir haar man aangegee het vir Boekevat. Dit kom uit die vaste geloof dat die God van Bloedrivier die God van die Boervolk is en dat Hy n plan met Sy kinders het. Deur die geskiedenis heen was die Boervrou die vaste anker wat die Volk op die reguit pad van Geloof gehou het; soms met sagte vermaninge en soms met staalharde verset.
Daarom is dit n bron van groot blydskap om te bemerk dat die Boervrou vandag nog nie uitgesterf het nie.
GESEEN IS DIE VOLK WAT SULKE VROUE HET!!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
000021128



Aantal posstukke : 17
Join date : 2010-04-27

PosOnderwerp: Re: DIE BESKRYWING VAN N BOEREPAATRIOT SE VROU EN/OF DOGTER   Tue Aug 10, 2010 11:02 pm

sjoe, dit is baie mooi.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE BESKRYWING VAN N BOEREPAATRIOT SE VROU EN/OF DOGTER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: