IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer   Sun Aug 08, 2010 11:02 pm


2010-08-06 22:15
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
’n Werknemer van die SAUK in Johannesburg is Woensdagoggend per e-pos ingelig sy moes al afgetree het en is opdrag gegee om die gebou te verlaat.

“My hart is gebroke en in stukke. Stukke,” het me. Sue Dennison (63) gister gesê.

Dennison, wat twee dekades lank by die uitsaaier gewerk het, is boonop ingelig sy moenie verwag om vir Maandag en Dinsdag, die eerste twee werkdae van die maand, betaal te word nie.

Sy het in die verkope-afdeling gewerk en het as “tannie Sue” in die SAUK-gange bekend gestaan.

Sy het die SAUK se Auckland Park-hoofgebou in trane verlaat.

Daar was geen afskeid vir haar of tyd om kollegas te groet nie.

“Beste Sue, dit dien om jou in te lig dat jou laaste werkdag 31 Julie was, aangesien jy jou aftree-ouderdom gedurende Julie bereik het,” lui die e-pos van die personeelafdeling wat haar Woensdag om 06:00 by die werk begroet het.

“Ons het jou foutiewelik nie ingelig nie en nie die prosessering gedoen nie. Wees asseblief bewus daarvan dat die SAUK nie in ’n posisie is om jou te betaal vir die twee dae wat jy in Augustus 2010 gewerk het nie.’’

Dennison, wat wou begin huil, het gevra of sy 30 minute kan kry om net haar werk klaar te maak.

“Ek is aangesê om onmiddellik my goed te vat en te loop en dat ek onwettig in die gebou is,’’ het Dennison gesê.

“Niemand het enigiets vir my gesê nie. Niemand het gesê: ‘Jy moet op pensioen gaan, hier is die vorms wat jy moet invul’ nie.

“Daar was nie eens tyd om te groet nie. Ek was lief vir die SAUK.”

– Thinus Ferreira
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:54 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:55 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:55 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:57 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:57 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:58 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Re   Mon Aug 09, 2010 8:58 am

Arme tannie sue! Is sy ni veronderstel om kennis t kry ni? Of werk dit anders wanneer hul jo op pensioen sit?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer   Mon Aug 09, 2010 6:40 pm

die proses begin alreeds ses maande voor die tyd, want hulle moet jou ook sielkundig voor berei, en in dien jy n aktiewe persoon is kan hulle op eie descresie ook opleiding gee vir n stokpertjie wat jou sal help om die tyd te verwerk.

Hulle mag jou ook nie net in die pad steek nie aan gesien dit as ongeldige afdanking beskou kan word, verder maak die wet voorsiening daarvoor dat jy met die permisie van die werkgeewer kan aan bly tot en met 65, en selfs verder as jy as n skaars hulpbron beskou word.

Van n goeie besigheids belyd is dit ook belangrik om n glade proses te he van jou werk wat oorhandig moet word aan jou opvolger.

Hierdie is n lekker een vir die Labor Court. Die probleem is of sy n unie lid is en of sy net saam met die stroom gegaan het.

Mens sal ten teen een uitvind dat n swartjie weer haar pos wou he en moles wou maak toe spring die HR afdeling en maak een blaps na die ander.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer   Today at 11:51 am

Terug na bo Go down
 
‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: